Die kop­doek

Beeld - - Sake -

“Toe ek die ban­da­na be­gin dra het, was ek in A­me­ri­ka, in San Fran­cis­co. Ek’t in die laat tag­tigs meer as ’n jaar lank ge­ry­loop van New York tot in San Fran­cis­co.

“Jy ro­man­ti­seer daai kul­tuur op ’n kuns­ma­ti­ge ma­nier. Ek was 25, die dag­ga was lek­ker, die drank was lek­ker, die vroue was los, die kar­re was goed­koop en die pe­trol was op die huis.

“Met­ter­tyd het my ha­re min­der ge­word, en dit het meer sin ge­maak. Nou kan ek my wê­reld nie an­ders voor­stel nie.

“My dog­ter het ook so ’n bo­heem­se ma­nier van aan­trek. Toe ek dit die eer­ste keer op­merk, het ek vir haar ge­sê jy moet nooit self­be­wus of on­ge­mak­lik voel soos jy is nie.

“Ek voel hon­derd per­sent ge­mak­lik hoe ek is, hoe ek lyk en hoe my le­we is.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.