Guns­te­lin­ge

Beeld - - By - Mu­siek: Skry­wer: Kos: Sport:

Bob Dy­lan, Tom Waits en K­ris K­ristof­fer­son. Flieks: Ek kyk graag Son­dag­aan­de flieks by die te­a­ter. Ek hou van goed soos Diep, don­ker flieks waar­in die stryd tus­sen goed en kwaad woed.

Ek lees by­voor­beeld ja­re lank net J.M. Coet­zee. En die boek as ie­mand vra vir ’n re­sen­sie. Ek hou van daai sur­re­a­lis­tie­se, ob­sku­re ma­nier van skryf.

deur Ca­rel van der Mer­we is ’n uit­ste­ ken­de boek.

Ek bly al agt jaar in die huis en ek het die stoof nog net een keer aan­ge­sit om hom te toets. Sog­gens eet ek ’n ste­wi­ge ont­byt saam met ’n klomp vrien­de en ons ge­sels oor wat in die koe­ran­te aan­gaan. Laat­mid­dae eet ek ’n bak pyn­ap­pels met room, hier by die S­par in die pad af.

Rug­by. Ek hou daar­van as ’n ou soos Nick Mal­lett oor rug­by praat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.