’n Gra­tis nag in Mau­ri­ti­us

Beeld - - Bruide -

Die lug­diens Air Mau­ri­ti­us borg met trots die wen­bruid, die naas­wen­ner en die bruid in die der­de plek se vlug­te na dié tro­pie­se ei­land.

Air Mau­ri­ti­us bied nou vir rei­si­gers op al­le vlug­te wat net die ei­land as be­stem­ming het, ’n gra­tis nag op die ei­land. Stuur e­pos na jn­bmk@air­mau­ri­ti­us.com om meer uit te vind.

Air Mau­ri­ti­us bied ook uit­ste­ken­de waar­de vir geld met vlug­te in e­ko­no­mie­se klas na Perth van­af R10 790, na Hong­kong van­af R10 950 en Sin­ga­poer van­af R8 390. Sa­ke­klas­vlug­te be­gin by so­wat R25 500 na dié be­ stem­mings.

) Vir meer in­lig­ting, be­soek air­mau­ri­ti­us.com of smart­tra­vel.co.za of ska­kel 011 601 3900 of 087 151 1848.

) Volg Air Mau­ri­ti­us op T­wit­ter by @Air­Mau­ri­ti­us.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.