Raak ro­man­ties op prag­ti­ge Mau­ri­ti­us

Beeld - - Bruide -

Die LUX* Bel­le Ma­re­va­kan­sie­oord is ge­leë aan die won­der­sko­ne oos­kus van Mau­ri­ti­us.

In wa­re ei­land­styl kan gas­te ’n a­sem­ro­wen­de uit­sig uit die tra­di­si­o­ne­le gras­dak­vil­las op wit stran­de en ’n glin­ste­ren­de blou strand­meer ge­niet.

Kron­kel­paad­jies neem be­soe­kers na on­der meer ’n spa, ver­skeie re­stau­ran­te en die ei­land se groot­ste swem­bad.

) LUX* Re­sorts & Ho­tels borg die wen­bruid met vyf nag­te vir t­wee by die Bel­le Ma­re­va­kan­sie­oord. Dit sluit bed en ont­byt in. Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed­en­ont­byt­ver­blyf vir t­wee in die Grand Gau­be­oord. Die bruid in die der­de plek ont­vang vyf nag­te vir t­wee se bed­en­ont­byt­ver­blyf by die Ta­mas­sa­oord.

) Be­soek lux­re­sorts.com of fa­ce­ book.com/lux­re­sorts, ska­kel 011 234 6524 of stuur e­pos na in­fo­sa@lux­re­sorts.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.