Meer oor #MyNa­week

Beeld - - Leefstyl -

#MyNa­week is ’n nu­we ru­briek in Na­week­Beeld, waar ons met be­ken­des en in­te­res­san­te men­se ge­sels oor hul stad, dorp of buurt en wat jy oor ’n na­week kan doen.

Dié week ver­tel die ei­en­doms­ont­wik­ke­laar en nie­amp­te­li­ke Jo­zi­am­bas­sa­deur Ge­rald Gar­ner ons van sy per­fek­te na­week in die Jo­han­nes­burg­se mid­de­stad.

Hy is die skry­wer van t­wee boe­ke oor die stad: Jo­han­nes­burg: S­pa­ces and Pla­ces en Ten A­he­ad en is be­trok­ke by die ont­wik­ke­ling van One Eloff. Hy bied ook be­ge­lei­de stap­toe­re deur die stad aan. Meer in­lig­ting oor sy toe­re is by jo­burg­pla­ces.com.

) Ver­tel vir ons op so­si­a­le me­dia van jou na­week, en waar­van jy meer sal wil lees. Kon­tak ons op Fa­ce­book by fa­ce­book.com/Ver­maak­by­lae, op T­wit­ter by @Leef­styl24 of In­sta­gram @Leef­styl. Ge­bruik die huts­merk #MyNa­week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.