Mek­kas vir die sui­ker­tan­de

Beeld - - Leefstyl - 1. Bir­ming­ham in B­rit­tan­je: 2. Lon­den, B­rit­tan­je: 3. Brus­sel, Bel­gië: 4. Pa­rys, Frank­ryk: 5. Genè­ve, S­wit­ser­land: In­lig­ting ver­skaf deur B­ri­tish Air­ways.

El­bie A­dams van P­re­to­ria het dié prag­ti­ge groot­oog bos­bok­ooi­tjie af­ge­neem. “Sy was baie skug­ter toe sy in die K­lein Ka­ri­ba­oord net bui­te Be­la­Be­la by ons bly­plek kom kos soek het. Sy is dui­de­lik nie meer so ’n jong bok­kie nie.” ) As jy jou fo­to hier wil sien, stuur dit na na­week@beeld.com en skryf “Deur die lens” in die on­der­werp­veld. Sluit jou naam, van, dorp, ’n kon­tak­nom­mer en ’n kort fo­to­be­skry­wing by jou e­pos in. Fo­to’s moet min­stens 1 MB groot en in j­peg­for­maat wees om in aan­mer­king te kom. As jy ’n sui­ker­tand­rei­si­ger is, be­veel B­ri­tish Air­ways aan dat jy ty­dens jou vol­gen­de be­soek in een van dié ste­de gaan smul:

LEEF­STYL 33

Die wê­reld­be­ken­de Cad­bu­ry’s Wor­ld is in hier­die stad. Dit is ook net ’n paar uur per trein van Lon­den af. Leer meer oor dié i­ko­nie­se lek­ker­goed­han­dels­merk en sy ge­skie­de­nis van sjo­ko­la­de­ver­vaar­di­ging. En jy kan jou­self na­tuur­lik knup­pel­dik eet aan Dai­ry Milk!

Paul A. Young is be­noem as B­rit­tan­je se bes­te cho­co­la­tier. Loer dus be­slis by sy boe­tiek­win­kel in So­ho in vir ’n sjo­ko­la­de­truf­fel of t­wee. Vir nog soet pret, gaan kyk na die be­kroon­de mu­siek­bly­spel C­har­lie and the C­ho­co­la­te Fac­to­ry in die T­he­a­t­re Roy­al Dru­ry La­ne in Co­vent Gar­den.

Dié stad is be­kend om sy fyn­proe­wer­sjo­ko­la­de­win­kels en die Mu­seum of Co­coa and C­ho­co­la­te is be­slis ’n be­soek werd. Leer hoe ver­skil­len­de sjo­ko­la­des ge­maak word en proe so­ver jy gaan.

Al­le sjo­ko­la­de­ver­slaaf­des moet Saint­Ger­main­desPrés met sy lief­li­ke win­kel­tjies be­soek en al­les van truf­fels tot sjo­ko­la­de ma­krol­le­tjies be­proef.

Loer in by Au­er, een van die oud­ste lek­ker­goed­win­kels in die stad en proe aan hul ken­mer­ken­de A­man­des P­rin­ces­ses – ge­roos­ter­de a­man­dels be­dek in sjo­ko­la­de. )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.