Pa­pa­wers ‘voed’ tal­le ar­mes

Beeld - - Leefstyl - VRAAG: – Al­ta Cil­liers, P­re­to­ria ANT­WOORD: VRAAG: – Dir­kie S­wa­ne­poel, Mel­vil­le ANT­WOORD:

Toe ek in Eu­ro­pa was, het ’n Ne­der­land­se vriend ge­sê dis jam­mer dat ek nie ’n paar we­ke vroe­ër daar was nie, want toe was die “kla­p­ro­se” prag­tig. Hy het pro­beer ver­dui­de­lik, maar ons kon nie vas­stel wat die A­fri­kaan­se naam daar­voor is nie. Wat­ter soort blom­me is dit? Ek kan my nie her­in­ner dat ek al ooit van so iets ge­hoor het nie. Ek het die eer­ste keer ken­nis ge­maak met dié woord in Mar­zan­ne Le­roux-Van der Boon se Kla­p­ro­se teen die wind, ’n ro­man oor sek­su­e­le am­bi­va­len­sie wat groot­liks in Ne­der­land af­speel.

In Suid-A­fri­ka staan “kla­p­ro­se” be­kend as pa­pa­wers.

Af­ga­ni­stan is deur die kweek van pa­pa­wers die groot­ste pro­du­sent van he­ro­ïen en o­pi­um.

Daar word ge­re­ken so­wat 45% van die land se in­kom­ste kom uit dié bron.

On­der meer die A­me­ri­ka­ners en B­rit­te wil hier­die pa­pa­werkwe­ke­ry ver­nie­tig in hul wê­reld­wye stryd teen dwelms.

Ge­volg­lik het die Af­gaan­se re­ge­ring, ná kwaai druk, die laas­te paar jaar aar­se­lend be­gin met die ver­nie­ti­ging van pa­pa­wer­lan­de.

Die arm Af­gaan­se boe­re is ui­ter­aard om­ge­krap hier­oor en die mag­ti­ge smok­ke­laars nog meer.

Die sap van die veel­kleu­ri­ge pa­pa­wer, wat in he­ro­ïen en o­pi­um ver­werk word, het deur die ja­re “goud” (of min­stens “brood”) na ver­arm­de ge­meen­skap­pe in Af­ga­ni­stan ge­bring. Dit is nou te koud, maar ons wil in die len­te, wan­neer my man af­ge­tree het, in die Oos­Kaap gaan toer. Ek wil graag Nieu­Bet­hes­da aan­doen. Ons het ’n strand­huis in Jef­freys­baai, maar het nog nooit so­ver ge­kom om na Nieu­Bet­hes­da te gaan nie. As ’n mens so­ver ge­ry het deur die Ka­roo wil jy ge­woon­lik net by die see kom. Maar hier­die keer gaan ons ’n plan maak om in hier­die dor­pie in die prag­ti­ge S­neeu­ber­ge oor te bly. Ek neem aan ’n mens moet maar ge­noeg geld saam­neem, want dit is so af­ge­leë dat jy al­les met kon­tant moet be­taal, of hoe? Doen ge­rus die moei­te deur jul reis so te be­plan. Dis een van my guns­te­ling­dor­pe in Suid-A­fri­ka, ver­al van­weë sy lig­ging.

Le­o­nie Wil­li­am­son van Le­o­nie’s Gas­te­huis in Nieu-Bet­hes­da sê die mees­te on­der­ne­mings het wel kaart­ge­rie­we, maar daar is nie ’n kits­bank in Nieu-Bet­hes­da nie. Trek dus die no­di­ge geld voor­af. As jy van die noor­de kom, is jou laas­te kans om geld by ’n kits­bank te trek in Mid­del­burg en van die sui­de af in Graaff-Rei­net.

Dis ook be­lang­rik om te ont­hou dat daar nie ’n vul­sta­sie in Nieu-Bet­hes­da is nie.

Dit is Groot Ka­roo en die af­stan­de is groot. So maak se­ker dat jou tenk vol is voor­dat jy die rit hier­heen aan­durf.

Loer ge­rus in by S­neeu­berg B­re­we­ry en Two Go­ats De­li vir lek­ker tuis­ge­brou­de bier en smul­lek­ker plaas­li­ke kaas.

The I­bis Loun­ge in die hart­jie van die dorp bied ver­blyf en in die re­stau­rant kan ’n mens heer­lik ont­byt eet of ’n hart­li­ke Ka­roo-aand­e­te (al­les van ham­bur­gers en pas­ta tot ste­ak en ker­ries is op die spys­kaart).

Die Alf­res­co Piz­ze­ria Re­stau­rant het die bes­te piz­za in die dorp en ’n won­der­li­ke, ge­sel­li­ge at­mos­feer.

Fo­to: JENS FRIIS

Die NG Kerk in Nieu­Bet­hes­da.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.