WAT SÊ DIE TUINIER?

Beeld - - Leefstyl -

Vol­gens C­re­a­ti­on se tuinier, M­ein­dert Poerink, kan jou krui­e­tuin e­ni­ge vorm of groot­te hê, maar hoe na­der aan jou kom­buis, hoe be­ter.

Of s­pan ’n ou wyn­vat hier­voor in, be­veel hy aan. Sny dit in die helf­te deur en boor ’n paar gaat­jies on­der in die bo­dem so­dat jy be­sproei­ings­py­pies kan in­sit voor­dat jy dit met grond vul. Ont­hou, ’n laag gruis on­der­in die wyn­vat help met drei­ne­ring – kruie hou nie van nat grond nie. Gee dit t­wee keer per dag – vroeg­og­gend of laat­mid­dag – ’n paar mi­nu­te wa­ter. Meng een sak pot­grond, een sak kom­pos en or­ga­nie­se kuns­mis soos Vi­ta Boost. Plaas ook ’n bie­tjie been­meel in die gaat­jies waar­in jy die kruie gaan plant, en gee baie wa­ter as jy klaar ge­plant het. So­dra jou kruie mooi groei, kan jy oes om die groei te sti­mu­leer. Plant gous­blom­me tus­sen die kruie, want dit is ’n na­tuur­li­ke in­se­kweer­der.

Fo­to: CLAIRE GUNN

Die C­re­a­ti­on Sy­rah/G­re­na­che van 2014.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.