Proe Ba­by­lon­sto­ren se spog­wy­ne by wyn­skou in Sand­ton

WEN!

Beeld - - Leefstyl - Wat be­hels jul wyn­maak­styl? Ver­tel meer van jou reeks? Wat­ter wy­ne sal te proe en koop wees by van­jaar se Tops at S­par Wi­ne Show?

Wy­ne van Ba­by­lon­sto­ren, die bo­ta­nie­se pa­ra­dys van 580 hek­taar wat boord, win­gerd, tuin en weg­breek­plek in­sluit, kan van­dag nog ge­proe word by die Tops at S­par Wi­ne Show.

Die plaas Ba­by­lon­sto­ren is 300 jaar oud en is in 2010 weer aan be­soe­kers oop­ge­stel as een van die bes­be­waar­de land­goe­de­re in die Kaap. Die kel­der­mees­ter C­harl Coet­zee ver­tel ’n bie­tjie meer oor Ba­by­lon­sto­ren se fi­lo­so­fie: Ons wy­ne word die bes­te be­skryf deur die plaas se lo­go wat be­staan uit die pyp, wat die boer ver­teen­woor­dig; die blom, wat die tuin ver­teen­woor­dig; en die vo­ël, ver­teen­woor­di­gend van die na­tuur. Dié kom­bi­na­sie vorm die grond­slag van Ba­by­lon­sto­ren: om din­ge so een­vou­dig en na­tuur­lik as moont­lik te hou. Dit is dan waar­na ons streef as dit kom by ons wy­ne: ’n Eer­li­ke ver­teen­woor­di­ging van die ge­bied waar ons land­goed teen die Si­mons­berg lê en die een­voud van e­le­gan­te en ge­ba­lan­seer­de wy­ne wat op die mees na­tuur­li­ke wy­se ge­maak word. Ons het 72 hek­taar on­der win­gerd wat 13 ver­skil­len­de va­ri­ë­tei­te pro­du­seer.

Dit sluit in die Ba­by­lon­sto­ren C­he­nin Blanc, Vi­og­nier en S­hi­raz. Daar is ook ’n Mour­vé­d­re Rosé en t­wee Bor­deaux-ver­snit­te: Ba­bel en die top­ver­snit Ne­bu­kad­ne­sar.

Ons hoog­ste win­ger­de is die Pi­not Noir en C­har­don­nay, wat 600 m bo see­spie­ël lê.

El­ke as­pek van ons wy­ne is ge­grond op die voort­du­rend ver­an- de­ren­de ter­roir en bo­ta­nie­se di­ver­si­teit van die tui­ne. Ons wyn­ma­ker, Klaas S­toff­berg, T­wee ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n ge­skenk­pak van Ba­by­lon­sto­ren­wy­ne wen. Dit sluit t­wee bot­tels Ba­by­lon­sto­ren­wyn, een bot­tel Ba­by­lon­sto­ren­o­lyf­o­lie en een vlak 1­aan­lyn­kur­sus van Ca­pe Wi­ne A­ca­de­my in. SMS jou naam, van en kon­tak­be­son­der­he­de na 35986 voor Maan­dag 10:00. ’n SMS kos R1,50. Be­gin jou SMS met “Wyn”. sal by die skou wees om die Ba­by­lon­sto­ren 2016 C­he­nin Blanc, 2016 Mour­vé­d­re Rosé, 2015 Vi­og­nier, 2014 Ba­bel, 2014 S­hi­raz en die vlag­skip 2014 Ne­bu­kad­ne­sar te skink en ver­koop.

) Die wyn­skou bied van Suid- A­fri­ka se top­wy­ne on­der een dak: van mer­lot tot mal­bec, van pi­not noir na pi­no­ta­ge. Wyn­lief­heb­bers kan die land se bes­te wy­ne kom proe en koop, di­rek van die wyn­pro­du­sen­te.

Van­jaar se te­ma, The G­re­a­test Show U­ne­art­hed, bring ’n vin­ta­ge-, bur­les­ke-er­va­ring ter­wyl be­soe­kers hul­le kan voor­be­rei op ’n per­fek­te ver­snit deur hon­der­de wyn­uit­stal­lers, op­voed­kun­di­ge praat­jies en kos.

Kaar­tjies kos R160 by wi­nes­how. co.za of R180 by die deur. Die prys sluit ’n kris­tal­glas in, al­le proeë en toe­gang tot al­bei wyn­te­a­ters, as­ook ’n kaart om jou guns­te­ling-stal­le­tjies op die vloer­plan te vind.

Die skou is van­dag van 12:00 tot 21:00 by die Sand­ton-kon­fe­ren­sie­sen­trum.

Vir nog in­lig­ting, be­soek www.wi­nes­how.co.za.

Proe Ba­by­lon­sto­ren­wy­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.