Ma­je­stu­eus – en moei­te­vry

Beeld - - Leefstyl -

Wat ’n droom om ’n stuk­kie van die wê­reld te ver­ken ter­wyl jy in ’n luuk­se ka­juit op een van die wê­reld se weel­de­rig­ste toerske­pe tuis­gaan. Geen in­pak en uit­pak ter­wyl jy van land tot land toer nie, en wan­neer jy iets wil peu­sel, kan jy aan­sit vir fyn­proe­wer­se­tes.

O­ce­a­nia Crui­ses bied weel­de op ’n in­ter­na­si­o­na­le skaal. En dis waar­de vir geld, want met O­ce­a­nia se O Li­fe C­hoi­ce Plus aan­bod ont­vang jy on­be­perk­te in­ter­net­toe­gang en kan jy een van die vol­gen­de op­sies kies om gra­tis in te sluit by jou vaart­prys: uit­ge­soek­te gra­tis land­uit­stap­pies, ’n gra­tis pak­ket vir al­ko­ho­lie­se dran­kies of aan­boord­kre­diet ter waar­de van so­wat R6 000 ($400).

O­ce­a­nia Crui­ses is ver­al be­kend om sy fyn­proe­we­re­tes. Be­ne­wens die mees­ter­wer­ke op die spys­kaart is die om­ge­wing waar­in e­tes ge­niet word, ook ’n lus vir die oog. Die def­ti­ge groot eet­ka­mer ver­sin­ne­beeld sui­wer e­le­gan­sie en ’n vie­ring van Eu­ro­pe­se vyf­ster­re­stau­ran­te in groot­se styl, maar met ’n ont­span­ne at­mos­feer. Ryk ska­ke­rings van hout, ge­weef­de ma­te­ri­a­le, sil­wer en kris­tal s­kep die vol­maak­te ag­ter­grond vir man­ji­fie­ke e­tes saam met fa­mi­lie en vrien­de. ) Be­soek Crui­ses In­ter­na­ti­o­nal, wat O­ce­a­nia Crui­ses plaas­lik ver­teen­woor­dig, by Wil­low­sin­gel 3, St. Andrews, in Bed­ford­view. Bel 011 327 0327 of stuur ’n e-pos na re­ser­va­ti­ons@crui­ses.co.za. Die O Li­fe C­hoi­ce Plus­aan­bod geld tot 30 Ju­nie 2016.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.