Dit is ’n on­ge­loof­li­ke ge­sig – ’n kweek­huis vol blom­plan­te in al die kleu­re van die re­ën­boog. Dit is die prag­ti­ge ge­sig wat ge­nooi­de gas­te van tuin­sen­trums en kwe­ke­rye be­groet het toe Ball S­traat­hof on­langs sy proef­plan­te van so­wat 350 nu­we blom­pan­te, loo

Beeld - - Leefstyl -

Fo­to’s: LIENTJIE MENTZ

Daar is ’n paar be­son­der prag­ti­ge E­chi­na­ce­as wat la­ter van­jaar be­kend ge­stel word. Hier­die is E­chi­na­cea ‘Dou­ble Oran­ge­ber­ry’.

Dié be­son­der­se ha­ne­kam, Ce­lo­sia ‘Dra­cu­la’, word ook van­jaar be­kend ge­stel.

Di­ant­hus ‘Jolt Pink’ is reeds in die han­del be­skik­baar.

Ma­ri­gold ‘Hot Pak Har­mo­ny’ word la­ter van­jaar be­kend ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.