Blou Bul­le ver­loor teen Pu­mas

Beeld - - Sport -

P­re­to­ria. – Daar moet groot ver­lig­ting op Lof­tus Vers­feld wees dat die Blou Bul­le nie vir die Cur­rie­be­ker-reeks hoef te kwa­li­fi­seer nie.

Co­bus Claas­sen be­rig dat die Bul­le wat Vry­dag in Pro­vin­si­a­le kwa­li­fi­se­ren­de reeks met 13-25 teen die Pu­mas ver­loor het, nie be­stem is om on­der die voor­ste ses span­ne te ein­dig nie. . Pun­te­ma­kers: Pu­mas 25 (15). Drieë: Fran­kie Her­ne, Rey­nier van Rooy­en, Mar­cel­lo Samp­son, Hoff­man Ma­ritz. Straf­doel: Jus­tin van S­ta­den, Doel­skop: Van S­ta­den. Blou Bul­le: 13 (13). Drie: Mar­quit Sep­tem­ber. Straf­doe­le: Jos­hua S­tan­der (2). Doel­skop: S­tan­der.

. In Wel­ling­ton het die Bo­land-Ka­va­liers die G­rif­fons met 56-10 ge­trap na­dat B­rent Jan­se van Rens­burg, die af­rig­ter, sy spe­lers op­drag ge­gee het om end­uit te speel.

Van­dag se be­pa­lings: We­s­te­li­ke Pro­vin­sie t. OP­Kings; Wel­wit­chi­as t. G­rie­kwas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.