Lu­ha­be ver­kies

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Du­blin. – Die Suid-A­fri­kaan­se en­tre­pre­neur Wen­dy Lu­ha­be sal voort­aan in­sae in die be­stuur van in­ter­na­si­o­na­le rug­by hê, na­dat sy Woens­dag as ’n on­af­hank­li­ke di­rek­teur in Wê­reld­rug­by se uit­voe­ren­de ko­mi­tee aan­ge­wys is.

Lu­ha­be (57) is die vrou van die voor­ma­li­ge Gautengse pre­mier M­bha­zi­ma S­hi­lo­wa. Sy is saam met die Wal­lie­ser Mer­vyn Da­vies die eer­ste on­af­hank­li­ke le­de van die uit­voe­ren­de ko­mi­tee on­der die voor­sit­ter­skap van Bil­ly Beau­mont.

Wen­dy Lu­ha­be

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.