Wed­loop in Kaap kan vin­nig wees

Beeld - - Sport - Ann­chen Nel

Kaap­stad. – Suid-A­fri­ka trots is op die spel. Daar­om moet een van hul­le mô­re­og­gend ’n po­di­um­plek be­haal in die FNB Ca­pe Town 12 One-Run.

Só het die 29-ja­ri­ge Pot­chef­stroom­se mid­del­af­stand­at­leet El­roy Ge­lant gis­ter hier ge­sê.

Ge­lant, wat ver­le­de jaar in die eer­ste O­neRun-wed­loop vyf­de ge­ëin­dig het, sal saam Stephen Mo­ko­ka, die SA re­kord­hou­er in die 5 000 m, die bui­te­land­se aan­slag pro­beer stuit.

Ver­le­de jaar se top-drie at­le­te, Em­ma­nu­el Bett en Da­niel Sa­lel van Ke­nia en Ti­mothy Toroi­tich van U­gan­da, sal weer om 09:00 in Mil­ner­ton aan­tree.

Bett was ver­le­de jaar net-net baas in 33:32 na­dat hy en Sa­lel oor die laas­te 1 km in ’n ti­ta­nie­se na­el­loop na die eind­streep be­trok­ke was.

Ge­lant het ge­sê daar is geen an­der uit­weg nie. “Ek en Stephen sal be­slis saam met die Ke­ni­a­ne moet hard­loop.

“Ver­le­de jaar het ons plaas­li­ke at­le­te ’n groot fout be­gaan. Toe ons oor die eer­ste 4 km die ha­we bin­ne­gaan, het hul­le ons al ag­ter­ge­laat. Ons het geen teen­stand ge­bied nie,” het Ge­lant ge­sê.

Mo­ko­ka het nie ver­le­de jaar deel­ge­neem nie.

Ge­lant het ge­sê hy het ver­le­de jaar voor­be­rei vir ’n 1 500 m-wed­loop wat hy ’n week ná Kaap­stad in Hen­ge­lo, Ne­der­land, ge­hard­loop het, en het op vaart­oe­fe­nin­ge ge­kon­sen­treer. wed­lo­pe in die S­par-reeks oor 10 “As die rekord nie Sondag val “Ir­vet­te is wel­kom om haar by

“Die feit dat Stephen deelkm ge­wen – 33:24 in Kaap­stad nie, kan ons al­tyd weer die P­ha­lu­la-s­pan aan te sluit,” neem, sal din­ge in­te­res­sant en 33:28 in Port E­li­za­beth. vol­gen­de jaar daar­voor voor­be­het Le­bo ge­skerts. maak. Die Ke­ni­a­ne se oë gaan Haar vi­sier is Sondag in­ge­stel rei,” het Van Zyl ge­sê. . Daar is R10 000 op die spel op hom ge­fo­kus wees,” het op Ela­na Mey­er se SA rekord Die O­neRun is ’n goeie wed­vir die mans- of vroue-at­leet wat Ge­lant ge­sê. van 38:39 oor 12 km, wat in 1999 loop om ’n rekord na te jaag die na­si­o­na­le rekord kan ver­beDieSA ter..re­kord­van34:23oor op­ge­s­te­lis. wan­tjykry­nie­bai­e12km-wed12 km staan al se­dert 1980 ag­ter Sy glo nie sy plaas druk op lo­pe nie, het sy ge­sê. Die wen­ners sal R40 000 in die naam van Mat­thews (Loop haar­self om na dié rekord te As sy bin­ne be­reik van die SA die sak steek. ’n Val) Motshwa­ra­teu. mik nie, het Van Zyl ge­sê. rekord wil wees, moet sy 3:13 . Ge­lant het in die 5 000 m vir

Die bui­te­land­se kon­tin­gent se “Jy moet ’n mik­punt hê. Ek per ki­lo­me­ter hard­loop en 32:10 die O­lim­pie­se S­pe­le ge­kwa­li­fi­fo­kus is op 31:31, wat in 1997 het die week on­ge­luk­kig ’n bie­toor 10 km. seer. deur die Ke­ni­aan Jo­seph Ki­ma­jie siek ge­word, maar sal dit Le­bo het ver­le­de jaar der­de Hy mik ook nog na kwa­li­fi­ka­ni be­haal is. han­teer soos dit kom. Dit is ge­ëin­dig in 39:21. Die wen­ner sie in die 10 000 m, het hy ge­sê.

Daar is geen oor­se­se e­li­te-at­le­goed om in jou kop te hê wat jy was Vi­vi­an C­her­uiyot van KeHy gaan in die vol­gen­de drie te in die vroue-af­de­ling nie. oor el­ke ki­lo­me­ter wil hard­loop. nia met 38:22. we­ke in Eu­ro­pa deel­neem waar

Daar word ver­wag dat Ir­vet­te “As jy nie pro­beer nie, sal jy Le­bo het ge­sê dit is ’n groot hy so na as moont­lik wil kom van Zyl en die P­ha­lu­la-twee­ling, nie weet nie. plus­punt dat die vroue saam die aan sy per­soon­li­ke bes­te van Le­bo en Le­bo­gang, sa­ke sal uit“Van al die SA re­kords is die e­li­te-mans weg­spring. 13:15, het Ge­lant ge­sê. spook. een oor 12 km en die ma­ra­thon “Ons hoop daar is geen wind Hy sal op 22 Mei in Hen­ge­lo

Dié drie is nog die he­le pad­die mees­te bin­ne be­reik. Die a­nof re­ën nie. Dit sal span­werk aan die 5 000 m deel­neem teen sei­soen die bes­te. der is bie­tjie vin­nig,” het Van verg om die SA rekord te ver­bes­terk E­thi­o­pie­se kom­pe­ti­sie,

Van Zyl het die eer­ste t­wee Zyl ge­sê. ter. waar ’n sub:13 ver­wag word.

Fo­to: SHAWN BENJAMIN

El­roy Ge­lant en Ir­vet­te van Zyl gis­ter in ’n be­wolk­te Kaap­stad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.