Drie SA at­le­te in S­jan­ghai

Beeld - - Sport - Sa­rel van der Walt

Rushwal Sa­maai, die Suid-A­fri­kaan­se ver­spring­kam­pi­oen, kan hom­self van­mid­dag (Suid-A­fri­kaan­se tyd) op die twee­de Di­a­mant­li­ga-at­le­tiek­by­een­koms van die jaar in S­jan­ghai, C­hi­na, teen van die wê­reld se bes­tes meet.

Sa­maai het ver­le­de maand in S­tel­len­bosch die twee­de jaar ag­ter­een­vol­gens die goue me­dal­je ver­o­wer. Sy wen­af­stand van 8.34 m was 4 cm swak­ker as die af­stand waar­mee hy ver­le­de jaar ge­wen het.

Van­mid­dag kom hy te staan teen drie at­le­te wat al ver­der as hy ge­spring het. Tog sal die druk op hom wees om­dat hy van die agt deel­ne­mers van­jaar is wat met die bes­te af­stand spog.

Die drie ver­sprin­gers wat al ver­der as hy ge­land het, is die A­me­ri­ka­ner Jeff Hen­der­son (8.52 m), die Ne­der­lan­der Ig­ni­si­ous Gai­sah (8.43 m) en die Aus­tra­li­ër Fa­bri­ce La­pier­re (8.40 m).

Sa­maai, die brons­me­dal­je­wen­ner op t­wee jaar ge­le­de se S­ta­te­bond­spe­le in Glas­gow, S­kot­land, is een van vyf Suid-A­fri­ka­ners wat al in dié i­tem vir die O­lim­pie­se S­pe­le in Au­gus­tus in Rio de Ja­nei­ro ge­kwa­li­fi­seer het.

Die an­der is Lu­vo Ma­nyon­ga (’n voor­ma­li­ge ju­ni­or wê­reld­kam­pi­oen), Zarck Vis­ser, K­hot­so Mo­koe­na en Dy­lan Cot­ter.

In die 800 m vir mans kry die Ko­v­sie Ryn­hardt van Rens­burg ook die kans om hom teen die groot ka­non­ne in dié i­tem te meet. Van Rens­burg, wat met ’n bes­te tyd van 1:45.40 spog en reeds vir die S­pe­le ge­kwa­li­fi­seer het, kan dalk op dié tyd ver­be­ter as die pas haas­tig is. En hy in dié uit­ge­le­se ge­sel­skap slim hard­loop.

Die groot naam in die wed­loop is die Ke­ni­aan Da­vid Ru-

44 SPORT Beeld

disha, die wê­reld­re­kord­hou­er (1:40.91) en O­lim­pie­se- en wê­reld­kam­pi­oen. Van die 12 at­le­te in die wed­loop het agt al tye van on­der 1:44 ge­hard­loop.

Ru­disha (1:44.78) is die e­nig­ste at­leet in die wed­loop wat van­jaar al on­der 1:45 ge­hard­loop het.

In die 400 m--hek­kies vir mans wil LJ van Zyl, die SA re­kord­hou­er en agt­ma­li­ge SA kam­pi­oen, ’n tyd van on­der 49 se­kon­des hard­loop.

Die Ke­ni­aan­se wê­reld­kam­pi­oen, Ni­cho­las Bett, die A­me­ri­ka­ners Ker­ron C­le­ment, Bers­ha­wn Jack­son en Mi­cha­el Tins­ley, Tur­kye se Yas­ma­ni Co­pel­lo, Pu­er­to Ri­co se Ja­vier Cul­son, die Ba­ha­mas se Jef­f­ry Gib­son en Bett se land­ge­noot Bo­ni­fa­ce Tu­mu­ti sal teen hom hard­loop.

Van Zyl (47.66), Ni­co­las (47.79), C­le­ment (47.24), Cul­son (47.72), en Tins­ley (47.70) het in hul on­der­skeie loop­ba­ne al vin­ni­ger as 48.00 ge­hard­loop.

Gib­son is die e­nig­ste wat van­jaar al ’n tyd van vin­ni­ger as 49.00 aan­ge­te­ken het.

In die 100 m vir mans sal die A­me­ri­ka­ner Jus­tin Gat­lin, wat so vroeg in die sei­soen met ’n bes­te tyd van 10.02 spog, in die ge­sel­skap van Fe­mi O­gu­no­de (9.91) van Ka­tar, ook weer ver on­der tien se­kon­des gaan draai.

. Die by­een­koms word van­mid­dag van­af 13:45 tot 15:15 reg­streeks op SS9 uit­ge­saai.

Fo­to: THYS LOMBAARD

Rushwal Sa­maai is van­mid­dag (SA tyd) op die twee­de Di­a­mant­li­gaat­le­tiek­by­een­koms in S­jan­ghai, C­hi­na, in die ver­spring in ak­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.