C­hes­ter dra fak­kel

Beeld - - Sport -

die stad ver­laat as O­lim­pie­se kam­pi­oen. “Ek is se­ker die B­lits­bok­ke sal met niks min­der as ’n goue me­dal­je te­vre­de wees nie, en ek dink daar is oor­ge­noeg ta­lent en er­va­ring in die groep vir hul­le om dit te ver­mag,” sê hy. “Hul­le het in van­jaar se se­wes­reeks ’n klom­pie eind­stry­de en half­eind­stry­de ag­ter hul­le, so hul­le weet hoe om in die top-4 te kom. As jy eers daar is, kan e­nig­iets ge­beur.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.