Haas­ti­ge hond brand sy mond – én sy sak

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

As jy jou huis in die mark sit en dit ver­koop vin­ni­ger as wat jy ver­wag het, is dit we­lis­waar goeie nuus.

Maar dit kan ook be­te­ken dat jy die ri­si­ko loop om ’n on­ge­skik­te of te duur ei­en­dom te koop bloot om­dat jy haas­tig is om so gou moont­lik ’n nu­we huis te kry.

Jou eer­ste stap be­hoort te wees om jou be­hoef­tes te ont­leed en die nood­saak­li­ke ken­mer­ke van die nu­we huis te lys, ge­volg deur ’n lys van nog nien­ood­saak­li­ke ken­mer­ke in volg­or­de van be­lang­rik­heid.

Dit sal in jou in staat stel om te be­paal in wat­ter prys­ka­te­go­rie jy moet soek en om dan die vol­gen­de stap te doen, naam­lik om die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.