Huis­ko­pe­ry in win­ter is voor­de­lig

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

Om in die win­ter huis te soek, kan voor­de­lig wees vir ko­pers wat be­reid is om die kou­er weer te trot­seer.

Die re­de hier­voor is dat daar waar­skyn­lik baie min­der ko­pers is wat huis soek en dus baie min­der me­de­din­ging wan­neer dit by aan­bie­din­ge kom.

“Ver­ko­pers weet dat die len­te en so­mer die ge­wild­ste tye is om huis te soek en juis daar­om wag hul­le dik­wels om hul ei­en­dom te be­mark.

“Dit be­te­ken daar is in­der­daad in die win­ter min­der hui­se om uit te kies. Maar jy kan po­ten­si­eel ook ’n be­ter slag slaan om­dat huis­ei­e­naars wat in die win­ter ver­koop, meer be­reid sal wees om te on­der­han­del,” sê Chris­ti­ne Ap­pel, ei­e­naar van Re­alNet se Dur­ban­vil­le-fran­chi­se.

“Eer­stens is die huis moont­lik

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.