Raad as jy mo­tor koop

Beeld - - Sake -

Voor­dat jy nu­we wie­le koop, volg dié se­we wen­ke van Im­pe­ri­al Au­to. Lees ook Andró Griessel se ar­ti­kel hier­naas. 1 Spaar vir ’n paar maan­de vir ’n ste­wi­ge

de­po­si­to so­dat jou maan­de­lik­se paai­e­ment la­er is. 2 Weeg al jou op­sies ver­sig­tig op. Oor­weeg ’n ge­bruik­te eer­der as ’n nu­we mo­tor, maar neem in ag dat jy dan gou­er vir her­stel­werk sal moet op­dok. Huur­koop, waar jy ba­sies el­ke t­wee tot vier jaar ’n nu­we mo­tor kry, is ’n be­trek­lik nu­we op­sie. 3 Koop waar­de vir geld, soos deur ’n brand­stof­doel­tref­fen­de mo­tor te koop eer­der as om net op voor­koms en sta­tus te fo­kus. 4 Maak dood­se­ker hoe­veel jy kan be­kos­tig. Jou maan­de­lik­se paai­e­ment moet be­slis nie meer as 36% van jou bru­to in­kom­ste wees nie, maar min­der na ge­lang van jou an­der uit­ga­wes (wees eer­lik oor jou be­gro­ting!). Be­re­ken ook in wat her­stel­werk en in­stand­hou­ding jou kan kos en maak se­ker jy het geld oor daar­voor. 5 Hou jou mo­tor goed in

stand. Koop ’n diensof in­stand­hou­dings­plan as jy nie on­ver­wag­se groot uit­ga­wes wil hê nie. Dink aan die to­ta­le 6

uit­ga­we van ei­e­naar­skap. Dit sluit by­voor­beeld in ver­se­ke­ring en ’n pad­by­stands­diens.

7 Vra hulp. Ge­sels met ’n spe­si­a­lis oor mo­tor­fi­nan­sie­ring ’n he­le paar maan­de voor­dat jy koop.

Fo­to: ISTOCK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.