5 Tops op die kas­sie

Beeld - - Jou dag -

1. O­prah’s Mas­ter Class: El­len DeGe­ne­res Sondag 15 Mei, TLC En­ter­tai­n­ment, 20:00

El­len DeGe­ne­res (58) het die har­te van mil­joe­ne men­se ge­wen met haar klets­pro­gram The

El­len DeGe­ne­res Show. Dié suk­ses kom na­dat DeGe­ne­res in 1997 haar sek­su­e­le voor­keur be­kend ge­maak het in ’n e­pi­so­de van die si­tu­a­sie­ko­me­die El­len. Die be­trok­ke e­pi­so­de het baie ky­kers ge­lok, maar o­pen­ba­re kri­tiek teen die reeks en haar sek­su­a­li­teit het die on­der­gang van die reeks be­te­ken. DeGe­ne­res ge­sels met O­prah Win­frey oor die moei­li­ke tye.

2. The G­reen Hor­net Sondag 15 Mei, e.tv, 20:00

Seth Ro­gen is te sien as die ryk­mans­kind B­ritt, wat ná sy pa se dood be­sluit hy en sy mak­ker Ka­to gaan mis­daad-be­stry­ders word. Dit klink vreemd om te sê, maar in The G­reen Hor­net is daar te veel pra­te­ry en heel­te- mal te min ak­sie en woe­ma.

3. Fif­ty S­ha­des of G­rey Sondag 15 Mei, M­Net, 21:45

Die sil­wer­doek-weer­ga­we van E.L. Ja­mes se ui­ters suk­ses­vol­le boek Fif­ty S­ha­des of G­rey was ’n tref­fer nog voor­dat dit be­gin wys het. Selfs in Suid-A­fri­ka was kaar­tjies we­ke lank uit­ver­koop. In­dien jy dit nie ge­kyk het nie, kan jy Son­dag­aand so maak en reg­skuif voor die kas­sie. Hoe­kom sal jy dié e­ro­tie­se hyg­fliek wil kyk? Vir die seks. Dit gaan oor die jong A­na­sta­sia S­tee­le (Da­ko­ta John­son) wat deel is van die ryk sa­ke­man Chris­ti­an G­rey (Ja­mie Dor­nan) se e­ro­tie­se mal­le­meu­le van ’n le­we. Be­slis nie ge­skik vir jon­ger ky­kers nie.

4. Mur­der A­mong F­riends Dins­dag 17 Mei, ID X­tra, 21:50

Die mees­te moor­de word ge­woon­lik ge­pleeg deur met ’n mo­tief soos ja­loe­sie, wraak of geld. Maar daar is ook ’n an­der soort moord wat min­der be­kend is, maar wat tog baie ge­weld­da­di­ger is. Dié reeks kyk na ’n groep vrien­de wat by­een­kom en ’n moord be­plan. Dit kan ui­ters moei­lik wees om vas te stel wie die lei­er en wie die vol­ge­lin­ge is, as­ook wie eint­lik die moord pleeg.

5. My Ex­tre­me Ex­cess S­kin Vry­dag 20 Mei, TLC En­ter­tai­n­ment, 20:55

Die pro­gram kyk na men­se wat baie ge­wig af­ge­skud het en ’n o­pe­ra­sie on­der­gaan om die oor­tol­li­ge vel te ver­wy­der – in som­mi­ge ge­val­le tot 22 kg vel.

El­len DeGe­ne­res ge­sels met O­prah Win­frey in Mas­ter Class op TLC En­ter­tai­n­ment.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.