HET JY GE­WEET?

In: Brook­lyn Ni­ne­Ni­ne Op SABC3 Vry­dae 20:30

Beeld - - Jou dag -

ANDY SAMBERG (37) Ge­bo­re: Ber­ke­ley, Ka­li­for­nië. Hy het rol­prent­stu­die ge

swot: Hy het in San­ta Cruz en New York ge­swot voor­dat hy sy vi­deo’s op YouTu­be ge­plaas het. Sa­tur­day Nig­ht Li­ve: Samberg het in 2005 by Sa­tur­day Nig­ht

Li­ve aan­ge­sluit. Sy suk­ses op dié pro­gram het ge­lei tot ’n paar lied­jies waar­van een ’n Em­my ge­wen het en een vir ’n Gram­my be­noem is. Sy vrou is die mu­si­kant Jo­an­na New­som.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.