Su­per­Sa­ter­dag!

Beeld - - Front Page -

Rug­by is van­dag sport­lief­heb­bers se voor­land wan­neer al ses Suid­A­fri­kaan­se span­ne van 11:45 tot 22:40 (af­skop­tye) in Su­per­rug­by­wed­stry­de uit­draf. Die B­lits­bok­ke is ook in ak­sie in die ne­gen­de toer­nooi van Wê­reld­rug­by se se­wes­reeks in Pa­rys.

Fo­to: GALLO IMAGES

War­ren W­hi­te­ley en sy Leeusspan wil van­aand teen die Blu­es wys hul loe­sing teen die Hur­ri­ca­nes was net ’n glips.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.