Pluim­pies

Beeld - - Tot u diens -

An­toi­net­te Bur­ger was be­ïn­druk met Ab­sa, Wood­lands, Out­su­ran­ce en die Tshwa­ne­mu

ni­si­pa­li­teit se diens. “Daar is drie men­se wat my al oor die ja­re baie be­ïn­druk het met hul diens en ek wil hul­le graag pluim­pies gee. Hul­le is Hel­gardt Swart van Ab­sa, Wood­lands, Di­neo Mo­ga­le van Out­su­ran­ce en Mar­cel Weiss wat vir die Tshwa­ne­mu­ni­si­pa­li­teit in Cen­tu­ri­on werk. Laas­ge­noem­de is al baie ja­re my steun­pi­laar by die mu­ni­si­pa­li­teit, en ek het on­ein­dig baie waar­de­ring vir sy vrien­de­li­ke en po­si­tie­we raad.

“Hier­die men­se is al­tyd vrien­de­lik en be­hulp­saam, en loop die ek­stra myl om oor­tref­li­ke kli­ën­te­diens te le­wer.

“Baie dan­kie aan al drie van jul­le.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.