Van die ei­se teen Zu­ma

Beeld - - Sake -

Van die be­twis­te ei­se wat K­hu­lu­bu­sa Zu­ma en kie in die ge­sig staar, is: ) R5,1 mil­joen se ver­lo­re sa­la­ris­se wat So­li­da­ri­teit na­mens die Pa­mo­d­zi­myn­wer­kers van Aurora wil ver­haal; ) Regs­kos­te van ’n ge­raam­de R5 mil­joen; ) So­wat R122 mil­joen se goud wat deur die di­rek­teu­re ver­koop is, maar waar die geld heen is, is nog ’n raai­sel; ) ’n E­s­kom­e­lek­tri­si­teits­re­ke­ning van R53 mil­joen; en ) Wer­k­loos­heid­ver­se­ke­ring van meer as R5 mil­joen wat af­ge­trek is, maar glo nie aan die be­trok­ke o­wer­he­de oor­be­taal is nie. ) ’n Moont­li­ke ska­de­ver­goe­dings­eis van so­veel as R1,4 mil­jard is die mees be­stre­de en sal be­slis ver­der “ge­kwan­ti­fi­seer en be­wys moet word”, is uit die N­gu­ba­ne­regs­kamp ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.