Dit raak ons al­mal

Beeld - - Sake - Hoe A­fri­can Bank se in­een­stor­ting ons al­mal ge­raak het, vol­gens My­burgh:

1. 5 700 bank­per­so­neel­le­de se werk is in ge­vaar ge­stel. 2. 13 000 swart be­leg­gers van die be­leg­gings­maat­skap­pye Eyomhla­ba en Hlu­mi­sa het hul be­leg­ging ver­loor. Dit be­loop am­per R2 mil­jard. 3. Dui­sen­de in­dien nie hon­derd­dui­sen­de ge­wo­ne SuidA­fri­ka­ners het hul spaar­geld in A­bil­aan­de­le of A­fri­can Bank­ef­fek­te deur ba­te­be­stuur­ders be­lê. Dit is mil­jar­de ran­de wat ver­loor is, het die ba­te­be­stuur­ders aan die kom­mis­sa­ris ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.