Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Kommentaar - – E. Ko­bus, eMa­lahle­ni – T­hi­nus du Toit – Mak­kie – Lou­is Vil­joen, Kroon­dal – Le­on – Da­wid – Wal­ter – Tuf­fy Joos­te – Da­nie – C­her – El­sa­bé Ho­ward – Wil­lem KP – An­ne­li­ze Kru­ger – Le­ser van Pta­Oos – Oud­pro­vin­si­a­le spe­ler Wal­dez – Hans Kir­sten – Pier­re – Won

VEl­ke keer as Ri­an ir­re­le­vant raak, val hy Chris­te­ne aan. Sy ver­wy­sing na Lu­kas 6:37 be­wys dit. Ri­an, lees I Ko­rin­thi­ërs 6:2­3. As jy die reg het om my God aan te val, het ek die reg om jou te oor­deel.

VEk is geen­sins ’n Ri­an van Heerden­aan­han­ger nie, maar ek moet Ri­an on­der­steun in sy uit­la­tings oor God en gays. On­ge­luk­kig is daar die stoe­re on­der­druk­te A­fri­kaan­se Suid­A­fri­ka­ners wat erg eng in hul den­ke is.

VDow­we Dol­la, as jy jou skaar aan Ri­an van Heerden se kant, is jy die pad bys­ter. Jy sien my nooit weer by jou ver­to­nings nie.

VDie God wat ek aan­bid, is die een wat gays, wit men­se, swart men­se en ver­slaaf­des lief het.

VRi­an, jy mis­ver­staan Luk. 6:37. Die By­bel moet al­tyd in ge­heel ge­lees word. 2 Tim. 4:2­5 moet saam met Luk. 6:37 ge­lees word. Lees ook 1 Tim. 6:3­5 en ver­vang die woord “ie­mand” met Ri­an, dan sal jy ver­staan.

VRi­an van Heerden. Jou dag van re­ken­skap sal kom. Jy kan God nie bla­meer vir jou da­de nie. V SMS’e kos R1,50 jul­le plaas a­te­ïs­tie­se en e­vo­lu­sie­

VDr. Piet Crou­camp sal voor die God wat hy as “brein­dood” ver­klaar moet ver­skyn een­dag saam met die lou­warm Chris­te­ne. Ons bid graag dat God jul oë sal oop­maak vir die waar­heid.

VHet Piet Crou­camp al ooit daar­aan ge­dink dat mi­tes rond­om die G­riek­se go­de, o.a. oor die maag­de­li­ke ge­boor­tes, “ge­leen” is by die Ou Te­sta­men­tie­se pro­fe­te se pro­fe­sieë eeue te­vo­re?

VPiet, hoe kan God wat vol­gens ’n a­te­ïs nie be­staan nie dan ook brein­dood wees?

VAan Piet Crou­camp en Ri­an van Heerden: Gaan lees ge­rus E­fe­si­ërs 3+4+5+6! Ek was op die­self­de pad as jul­le. S­terk­te, man­ne.

VMyn­wer­kers juig ver­niet oor si­li­ko­se­be­slis­sing. Dié saak gaan nog ja­re uit­ge­rek word. Soos met die POF gaan net die regs­lui fi­nan­si­eel baat vind. V Wie het die wreed­ste dood ge­sterf, die ka­meel­perd of die rooi­bok?

VDit is ook net ’n P­re­to­ri­a­ner (Oos­Pta?) wat sal kla oor die uit­spraak van “don­der­buie” ter­wyl die woord al­ge­meen uit­ge­spreek word as “don­ner­bye” in die volks­mond – niks vreemds daar­aan nie.

VKan nie wag om S­te­phen Nell se ver­sko­nings oor die S­tor­mers te lees nie.

VEk kan nie meer ons rug­by kyk nie, te veel krag­spel en geen Net te ver­ve­lig.

VKan skeids­reg­ters nie meer die on­kant­lyn aan al­bei kan­te toe­pas nie?! Maak spel dood.

VWaar­om, waar­om, waar­om draal die Bul­le se skrum­ska­kels so om die bal uit te gee?

VDie Kings se borg ag­ter op hul rug lyk maar baie a­ma­teur­ag­tig op­ge­plak of op­ge­werk.

VEk dink Toks moet ’n re­ël­boek of an­der bril kry. Hy sien net wat hy wil.

VKan Su­perS­port tog nie vir ons A­fri­kaan­se kom­men­taar ty­dens die net­bal op S210 re­ël nie? Nou moet ons heel­tyd sit en En­

VA­men, Koos Kom­buis, a­men! Men­se lag vir my 19­lank­ge­le­de No­kia’tjie, maar ten min­ste is hy nie my baas nie. Saam word ons teg­no­lo­gie­uit­ge­wor­pe­nes.

VAi, raak nou iets uit die bo­se! Ek is ’n be­jaar­de ky­ker en is diep ge­skok, is dit waar­voor ek TV­li­sen­sie­geld moet be­taal?

VSAUK­mu­siek­kwo­ta: Dan­kie, ná Vry­dag is ek per­ma­nent van RSG ge­nees. Dit was ’n mar­te­ling om na al die snert te luis­ter. Ge­luk­kig is daar an­der puik sta­sies.

V90% plaas­li­ke mu­siek op ra­di­o­sta­sies – wie wil nou luis­ter na een ou wat “stop die lor­rie” en ’n an­der wat “span die sei­le” en­so­voorts skreeu – a nee a, wat het ons ge­doen om so ge­straf te word – eers­daags sal daar dui­sen­de ra­dio’s op OLX en­so­voorts te koop aan­ge­bied word!

VWan­neer is ’n lied­jie plaas­lik? Wy­le dr. An­ton Hart­man het dit ja­re ge­le­de op­ge­los: Die kom­po­nis be­paal of dit in­heems is, nie die kuns­te­naar nie. As S­te­ve “Pam­poen” sing, is dit in­heems, maar as Ri­na Hugo “’n Tik­kie vry­heid” sing, is dit nie, want die kom­po­nis­te was drie Duit­sers. Ek sien swa­rig­heid vir RSG.

Crou­camp

Koos Kom­buis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.