Je­sus kan deur Piet se ban­da­na skyn

Beeld - - Kommentaar - Lou­is Wil­se­nach skryf:

Ver­stom­men­de man, dié Piet Ban­da­na Crou­camp!

In sy Me­ga­boe­re- reeks op kykNET het el­ke lie­we me­ga­boer hul me­gaGod al die eer ge­gee vir hul me­gaag­ri-suk­ses­se . . . el­ke keer het Ban- da­na Piet niks daar­oor ge­sê in sy pro­gram­op­som­ming nie. Dit het my el­ke keer ver­baas, want hy’t goed op­ge­som.

Nou weet ons hoe­kom. Ge­luk­kig weet ons ook daar is ’n me­ga­be­ke­ring op pad, want Je­sus kan deur daar­die ban­da­na skyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.