Sok­ker­dra­ma rek P­re­mier­liga uit

Beeld - - Sport -

Be­re­de po­li­sie­man­ne hou gis­ter in Man­ches­ter ’n oog oor toe­skou­ers wat huis­waarts keer na­dat die wed­stryd tus­sen Man­ches­ter U­ni­ted en Bour­ne­mouth af­ge­las is toe ’n ver­dag­te pak­kie in een van die pa­vil­joe­ne op­ge­merk is. Die wed­stryd sal oor­ge­speel word so­dra die En­gel­se Sok­ker­fe­de­ra­sie ’n da­tum daar­voor kan be­paal. Be­ne­wens dié her­ont­moe­ting, moet U­ni­ted nog in die FA Cup­eind­stryd met Cry­stal Pa­la­ce krag­te meet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.