Men­lo se Mi­la en S­han­ri aan­ge­wys as bes­te dub­bel­spel­paar

Beeld - - Sport - Han­nes Nie­na­ber

Die Ho­ër Mei­sie­skool Bloem­hof van S­tel­len­bosch is die 12de keer as kam­pi­oen van die jaar­lik­se A­man­da Coet­zer-ten­nis­toer­nooi in Bloem­fon­tein ge­kroon.

Bloem­hof het die gas­heer en ver­de­di­gen­de kam­pi­oen, die Ho­ër Mei­sie­skool Oran­je van Bloem­fon­tein, met 5-4 in die eind­stryd ver­slaan. Dit was die 19de keer dat die toer­nooi in die Ro­se­stad aan­ge­bied is.

Een van Bloem­hof se ti­tels deel hy wel met die Ho­ër­skool Wa­ter­kloof (2011) van P­re­to­ria na­dat die eind­stryd weens re­ën nie plaas­ge­vind het nie.

Men­lo­park van P­re­to­ria moes met die der­de plek te­vre­de wees. Mi­la Har­tig en S­han­ri Nortjé van dié skool is as die bes­te dub­bel­spel­paar van die toer­nooi aan­ge­wys.

Men­lo­park het in sy uit­speel­wed­stryd om die der­de plek die Ho­ër­skool S­tel­len­bosch met 5-4 ge­klop. Har­tig, wat Men­lo­park se voor­ste spe­ler is, het haar e­we­knie van S­tel­len­bosch met 6-0, 6-2 ver­slaan.

Men­lo­park se t­wee­de ge­keur­de spe­ler, Elou­i­se Jan­se van Rens­burg, het haar wed­stryd teen Al­mé Jor­daan met 6-1, 6-3 ge­wen.

Kar­la Ester­huy­se en Nortjé het ook hul on­der­skeie en­kel­spel­wed­stry­de teen Em­ma Wood (7-5, 6-3) en Da­niel­le Lut­tig (6-4, 6-3) ge­wen.

Men­lo­park het net teen Bloem­hof met 3-20 die knie ge­buig.

In sy an­der twee groep­wed­stry­de het hy die A­fri­kaan­se Ho­ër Mei­sie­skool van P­re­to­ria (14-4) en Paarl Gim­na­si­um (19-6) die loef af­ge­steek.

Af­fies het in sy groep­wed­stry­de vir Paarl Gim­na­si­um (13-9) ge­klop. Wa­ter­kloof het, net soos Af­fies, ook der­de in sy groep ge­ëin­dig. Klo­fies se e­nig­ste oor­win­ning in die groep­af­de­ling was teen Cla­ren­don van Oos-Lon­den (19-2).

Die twee span­ne van die Ja­ka­ran­da­stad het me­kaar ook in die uit­speel­wed­stryd om die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.