Nog ’n SA ver­sprin­ger kwa­li­fi­seer vir S­pe­le

Beeld - - Sport - Sa­rel van der Walt

’n Ses­de Suid-A­fri­kaan­se ver­sprin­ger het vir van­jaar se O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro, Bra­si­lië, ge­kwa­li­fi­seer.

Die oud-Ma­tie S­te­fan B­rits (24), wat aan die Flo­ri­da-staat­s­u­ni­ver­si­teit be­sig is met ’n dok­tors­graad in che­mie, het Sa­ter­dag op ’n by­een­koms in die VSA 8.22 m ver ge­spring.

Dit is die bes­te af­stand van sy loop­baan. Die vo­ri­ge bes­te van dié brons­me­dal­je­wen­ner op van­jaar se SA kam­pi­oen­skap in S­tel­len­bosch was 8.05.

Sy sprong Sa­ter­dag was net en­ke­le ure na­dat Rushwal Sa­maai, die SA kam­pi­oen, op die t­wee­de Di­a­mant­li­ga-by­een­koms in S­jan­ghai, C­hi­na, ’n t­wee­de plek be­haal het met 8.14.

Sa­maai, wat die SA ti­tel ver­le­de maand met ’n af­stand van 8.34 ge­wen het, Zarck Vis­ser, wat ver­le­de jaar reeds met ’n 8.41 ge­kwa­li­fi­seer het, Lu­vo Ma­nyon­ga (8.30), K­hot­so Mo­koe­na (8.16) en Dy­lan Cot­ter (8.16) is die an­der ver­sprin­gers wat al die kwa­li­fi­se­ren­de maat­staf van 8.15 oor­tref het.

Net drie van hul­le sal vir die span ge­kies word om­dat net drie at­le­te per land per i­tem aan die S­pe­le mag deel­neem.

Sa­maai het van­jaar al ne­ge keer ver­der as 8 m ge­spring.

“Die ge­heim is om deur­lo­pend goed te spring en dis wat ek op die oom­blik doen,” het Sa­maai, ’n ou­dPaar­liet, uit C­hi­na ge­sê.

In­tus­sen het LJ van Zyl, die SA re­kord­hou­er (47.66) in die 400-hek­kies, ’n vier­de plek in S­jan­ghai los­ge­hard­loop. Sy tyd van 49.13 is sy vin­ni­ge van­jaar.

Die 30-ja­ri­ge Tuk­kie is met twee­hon­derd­ste van ’n se­kon­de om die der­de plek deur Jef­fe­ry Gib­son (49.11) van die Ba­ha­mas ge­klop.

Die wed­loop is ge­wen deur die A­me­ri­ka­ner Mi­cha­el Tins­ley in 48.90.

Die Ko­v­sie Rein­hardt van Rens­burg was in die 800 vir mans se­wen­de in 1:46.69. Die Ke­ni­aan C­her­uiyot Ro­tich het in 1:45.68 ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.