G­rie­kwas druk agt drieë teen Na­mi­bi­ërs

Beeld - - Sport - Ti­nus van S­ta­den Doel­skop: O­wen Kock Mi­cha­el G­reen Straf­doel:

Bloem­fon­tein. – G­rie­kwas se rug­by­span gee steeds die pas in die Pro­vin­si­a­le Reeks aan.

Die Pou­blou­es het ’n ses­de ag­ter­een­vol­gen­de se­ge in die kwa­li­fi­se­ren­de ron­de van die Cur­rie­be­ker­reeks be­haal, deur die Na­mi­bie­se Wel­witschi­as met 55-25 Sa­ter­dag in Wind­hoek te klop.

Die Pou­blou­es het agt drieë ge­druk en hul vol­gen­de ses wed­stry­de is teen die ses Su­per­reeks­fran­chi­ses met die Blou Bul­le wat Sa­ter­dag aan die beurt is in Kim­ber­ley.

Pun­te­ma­kers: G­rie­kwas 55 (38): Drieë:

AJ Coert­zen (2), An­dré Swarts, JW Jon­ker, S­te­phan Kot­ze, T­ha­bo Ma­bu­za, Ti­aan Dorf­ling (2). Gouws Prins­loo (6). Prins­loo.

Doel­skop­pe: Straf­skop: Wel­witschi­as: 25 (13): Drieë:

Fran­cois Wie­se, JC Win­k­ler, Jus­tin Nel, P­hil­lip Nashi­ka­ku. Nel. Hein­rich S­mit.

) be­rig die Vry­staat XV se ha­ker, Jo­seph D­we­ba, het Sa­ter­dag ’n bars­hou teen die Haaie XV in Bloem­fon­tein ge­speel.

D­we­ba het die Haaie aan flar­de ge­duik en hy het b­ein­druk in sy span se se­ge van 19-13.

“Hy is be­slis ’n spe­ler vir die toe­koms. Hy werk hard en as hy so voort­gaan, be­hoort hy ’n kans in Su­per-rug­by te kry,” het Re­niel Hugo, kap­tein, ge­sê.

Pun­te­ma­kers: Vry­staat XV 19 (7): Drieë: Doel­skop­pe:

tha Do­lo, JP Coet­zee (2). Si­as E­ber­sohn (2). Map­hu­

Haaie XV 13 (8): Drieë: Straf­doe­le:

N­ku­lu­le­ko Mar­wa­na, San­di­le Ku­bhe­ka. T­ri­stan Ted­der.

) be­rig dat die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie tot die vier­de plek op die pun­te­lys op­ge­skuif dank­sy ’n oor­win­ning van 50-10 Sa­ter­dag oor die Oos­te­li­ke Pro­vin­sie-Kings.

Die OP was met die rus­tyd op Ci­ty Park in Kaap­stad nog in die prent­jie, maar die S­treep­truie het die be­soe­kers in die t­wee­de helf­te stuk­kend ge­hard­loop.

G­rie­kwas (29) is eer­ste op die pun­te­lys, ge­volg deur die Bo­land (21), die Pu­mas (20) en die WP (19).

Pun­te­ma­kers: WP 50 (17): Drieë:

Da­niel du P­les­sis, De­von Wil­li­ams, Frans van Wyk, Jus­tin P­hil­lips, Lu­ke Strin­ger, Mi­cha­el Wil­lem­se, S­cott van B­re­da (2). Van B­re­da (4), Grant Her­ma­nus. An­di­le Jho. Mar­rick Mat­the­us;

Mat­the­us.

Doel­skop­pe: OP 10 (10): Drie: Doel­skop: Straf­doel:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.