Bus­sie­vraag

Beeld - - Sport -

Wat­ter skol e­span het ver­le­de jaar die eer­ste keer ooit die Beeld­tro­fee vir Ma­kro­sko­le ge­wen? Die meer as 180 sko­le in van­jaar se reeks om die Vir­se­ker Beeld­tro­fee staan ’n kans om ’n Ford Tour­ne­o­bus ter waar­de van R660 000 te wen. Le­sers moet el­ke Maan­dag die Vir­se­ker Beeld­tro­fee­blaaie in dop­hou om hul kan­se om die kom­pe­ti­sie te wen, te ver­be­ter. Daar sal el­ke Maan­dag ’n vraag op die blad wees wat le­sers moet ant­woord om in te skryf vir die kom­pe­ti­sie. Om in te skryf, moet jy jou naam en van, die ant­woord op die vraag en die naam van skool wat jy be­noem, na 49017 SMS. S­legs men­se van 18 jaar en ou­er mag deel­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.