Far­rell wys Car­ter wie’s baas in Eu­ro­pe­se fi­naal

Beeld - - Sport - – bbcsport.com

Lyon. – Sa­ra­cens se los­ska­kel, O­wen Far­rell, het nie net die ge­we­se All Black­los­ska­kel Dan Car­ter Sa­ter­dag hier in die ska­du ge­stel nie, maar het al Sar­ries se pun­te (met se­we straf­doe­le) aan­ge­te­ken in hul oor­win­ning van 21­9 oor Ra­cing 92 in die eind­stryd van die Eu­ro­pe­se Be­ker­reeks.

Car­ter (34) het met ’n knie­be­se­ring ge­suk­kel en is in die 42ste mi­nuut ver­vang. Die ge­we­se Bok­los­ska­kel Jo­han Goo­sen het al Ra­cing se pun­te (met drie straf­doe­le) in gie­ten­de re­ën aan­ge­te­ken. ) Ja­ke W­hi­te se Mont­pel­lier­span het Vry­dag­aand die Uit­daag­be­ker­eind­stryd teen Har­le­quins met 26­16 ge­wen. Die oud­S­tor­mers­los­ska­kel De­me­tri Ca­tra­ki­lis het vier straf­doe­le en twee doel­skop­pe vir Mont­pel­lier be­haal.

AB mo­ker 12 ses­se in sy on­ge­loof­li­ke kolf­beurt

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.