Ab­sa­pun­te ver­keerd be­re­ken

Beeld - - Tot u diens -

Chris­to van S­chalk­wyk het by Ab­sa vas­ge­brand.

“Ek is al ge­rui­me tyd ’n lid van Ab­sa se pun­te­stel­sel waar­vol­gens ’n mens pun­te ver­dien na­ma­te ’n mens aan­ko­pe doen. Se­dert 2012 kry ek el­ke nou en dan ’n bood­skap van Ab­sa wat sê my pun­te is ver­keerd be­re­ken, maar dit word ge­woon­lik gou reg­ge­stel.

“On­langs het Ab­sa weer die be­re­ke­ning vol- gens die ver­keer­de koers ge­maak en ek het hul­le daar­op ge­wys.

“Die fout is reg­ge­stel, maar dit het ’n maand la­ter weer ge­beur. Hier­die keer het ek Ab­sa ver­skeie ke­re ge­vra om die fout reg te stel, maar my ver­soe­ke val op do­we ore.”

Tot u Diens het Ab­sa ge­vra om on­der­soek in te stel. Hul­le het Van S­chalk­wyk om ver­sko­ning ge­vra vir wat ge­beur het en die fout is reg­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.