Bul­le hou a­sem op oor A­dri­aan se knie wat lol

Beeld - - Sport - Co­bus Claas­sen

P­re­to­ria. – Die Bul­le sal van­dag be­gin voor­be­rei vir die S­tor­mers-krag­me­ting in die hoop dat hul kap­tein, A­dri­aan S­trauss, op sy pos sal wees.

Die S­pring­bok-ha­ker het die af­ge­lo­pe twee we­ke las van ’n seer knie en het tot dus­ver ’n swaar werk­las in die Su­per­rug­by­reeks ge­had.

Nol­lis Marais, die Bul­le se hoof­af­rig­ter, het die me­dia ná sy span se ne­der­laag teen die Wa­ra­tahs al­leen op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie te woord ge­staan.

Hy het aan­ge­dui dat S­trauss se be­se­ring nie te erns­tig is nie, maar die Bul­le se me­die­se span moes hom be­han­del.

S­trauss sal ’n na­week se rus­kans ge­gun moet word, maar Marais sal hom Sa­ter­dag tot el­ke prys in die be­gin­span wil hê.

Jaco Vi­sa­gie was die plaas­ver­van­ger-ha­ker in Syd­ney en Marais sal tus­sen hom en Ban­di­se Ma­ku moet kies as S­trauss die S­tor­mers nie op Lof­tus Vers­feld kan pak nie.

Daar wag ’n paar raak­vat­be­slui­te op die Bul­le se af­rig­ting­span, ver­al wat­ter kom­bi­na­sie as ska­kel­paar moet be­gin. Fran­cois Brum­mer be­hoort op los­ska­kel te­rug te keer, maar daar moet be­sin word oor wie sy ska­kel­maat sal wees.

Die Bul­le het ver­al in die eer­ste helf­te teen die Wa­ra­tahs ge­noeg be­sit ge­had. Die ag­ter­lyn het eg­ter nooit aan die gang ge­kom nie.

T­re­vor Ny­a­ka­ne sal na ver­wag­ting in die nr. 1-trui te­rug­keer in Li­zo G­qo­bo­ka se plek.

Die Bul­le is oor­tui­gend ge­klop, maar daar was tog ’n paar spe­lers wat reg­mer­kies ge­kry het teen die Wa­ra­tahs.

Die los­trio, Han­ro Lie­ben­berg, Jan­nes Kir­sten en Lap­pies La­bu­schag­né, het uit­ste­kend ge­kom­bi­neer en die slot­paar, RG Sny­man en Ja­son Jen­kins, was net so in­druk­wek­kend.

Die Kaap­se span be­leef ook ’n in­sin­king en was ge­luk­kig om Sa­ter­dag ge­lyk­op teen die Sun­wol­ves te speel. Die S­tor­mers het ook on­langs op Nu­we­land teen die Wa­ra­tahs ver­loor.

“Ons sal ak­ku­ra­ter moet wees. Daar was te veel om­ge­keer­de be­sit en in dié reeks gaan dit jou duur te staan kom.

“Die uit­da­ging is om meer te maak van die kan­se wat ons skep. Ons sal nooit te­vre­de wees met van­dag (Sa­ter­dag) se ver­to­ning nie,” het Marais ge­ant­woord toe hy ge­vra is hoe die Bul­le weer op die wen­pad kan kom.

Pun­te­ma­kers: Wa­ra­tahs 31 (7). Drieë: Nick P­hipps (2), De­an Mumm, An­gus Ta’a­vao. Straf­doel: Ber­nard Fo­ley. Doel­skop­pe: Fo­ley (4). Bul­le 8 (3). Drie: D­ries Swanepoel. Straf­doel: Ti­an S­choe­man.

Fo­to: GETTY IMAGES

A­dri­aan S­trauss, kap­tein van die Bul­le, word grond toe ge­bring in Sa­ter­dag se Su­per­rug­by­wed­stryd teen die Wa­ra­tahs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.