EFF se hof­aan­soek teen M­be­te van rol ge­skrap

Beeld - - Nuus - L­le­wel­lyn P­rin­ce

’n Hof­aan­soek deur die EFF dat Ba­le­ka M­be­te, spea­ker van die par­le­ment, ver­bied moet word om die par­ty se LP’s van­dag ten ty­de van die vraag-en-ant­woord­ses­sie met pres. Ja­cob Zu­ma weer uit die par­le­ment te gooi, is gis­ter­aand van die hof­rol vir drin­gen­de aan­soe­ke ge­skrap.

Zu­ma sal van­mid­dag vrae van op­po­si­sie­par­tye oor on­der meer N­kand­la en sy on­lang­se uit­la­tings teen­oor reg­ters in die par­le­ment be­ant­woord.

Die EFF het vroe­ër die maand, toe sy LP’s uit ’n par­le­ment­sit­ting ge­gooi is, ge­sê Zu­ma is as ge­volg van die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof se on­lang­se be­vin­ding teen hom en die par­le­ment oor N­kand­la ’n “on­reg­ma­ti­ge” pre­si­dent wat die par­le­ment nooit weer sal toe­spreek so­lank die EFF daar is nie.

M­be­te het 16 EFF-LP’s op 4 Mei deur vei­lig­heids­wag­te laat uit­gooi toe hul­le die ses­sie ont­wrig het waar­in Zu­ma die pre­si­den­sie se be­gro­tings­re­de ge­le­wer het.

Die par­le­ment het gis­ter­aand in ’n ver­kla­ring ge­sê reg­ter Ash­ley Binns-Ward het die EFF se aan­soek van die rol ge­skrap weens ’n ge­brek aan drin­gend­heid.

“Die EFF het on­der meer ge­vra dat die hof die spea­ker met ’n hof­be­vel moet be­let om on­der an­de­re e­ni­ge EFF-LP on­wet­tig en fi­siek uit die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring (NV) te ver­wy­der,” lui die ver­kla­ring

Die EFF ook ver­soek dat Zu­ma se ver­sky­ning in die NV uit­ge­stel word tot­dat die spea­ker die hof die ver­se­ke­ring ge­gee het dat daar “geen fi­sie­ke ge­weld van e­ni­ge aard teen EFF-le­de ge­pleeg sal word as hul­le e­nig­iets sê nie, lui die ver­kla­ring.

“Toe die EFF op 11 Mei aan die spea­ker ge­skryf het om se­ke­re on­der­ne­mings van haar te vra, het die spea­ker se kan­toor aan­ge­dui dat sy en al­le voor­sit­ten­de be­amp­tes al­tyd krag­tens die NV se re­ëls op­ge­tree het en sal aan­hou om dit te doen,” lui die par­le­ment se ver­kla­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.