Reg­stel­ling

Beeld - - Nuus -

In die be­rig Sa­ter­dag “Me­dia24, re­ge­ring vat han­de met kom­mu­ni­ka­sie­pro­jek” is die waar­ne­men­de hoof van die re­ge­ring se kom­mu­ni­ka­sie­ en in­lig­ting­stel­sels (GCIS), mnr. Do­nald Lip­ho­ko, ver­keer­de­lik dr. Lip­ho­ko ge­noem. ) Beeld doen moei­te om fei­te na te gaan en om ak­ku­raat, bil­lik en ge­ba­lan­seerd te be­rig. Ons is lid van die SA Pers­raad en on­der­skryf die SA Pers­ko­de. As u meen ons het ’n fout be­gaan, bel ons le­sers­re­dak­teur, Mar­ga Ley, by 011 713 9255 of stuur e­pos na klag­te@beeld.com. ’n Klag kan ook by die Suid­A­fri­kaan­se pers­om­buds­man in­ge­dien word by 011 484 3618/2 of pres­som­buds­man@om­buds­man.org.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.