NVG stuur dos­sier te­rug na die Val­ke

Beeld - - Nuus -

Die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NVG) het gis­ter ge­sê die dos­sier oor die so­ge­naam­de on­wet­ti­ge een­heid in die Suid­A­fri­kaan­se In­kom­ste­diens (SAID) is na die Val­ke te­rug­ver­wys vir “ver­de­re on­der­soek”.

Lu­vu­yo M­fa­ku, NVG­woord­voer­der, sê die Val­ke het die dos­sier ’n paar we­ke ge­le­de aan hul aan­kla­ers oor­han­dig, maar dit is na die Val­ke te­rug­ge­stuur met op­drag­te oor ver­de­re on­der­soe­ke.

M­fa­ku het ge­sê die NVG “gee lei­ding” in die on­der­soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.