P­si­gi­a­trie­se pa­si­ën­te nou glo soek

Beeld - - Nuus - – Ren­eil­we Dhludhlu

Ver­skeie ge­sin­ne het glo geen i­dee waar­heen hul fa­mi­lie­le­de wat in die Li­fe E­si­di­me­ni- p­si­gi­a­trie­se in­rig­tings in Gau­teng be­han­del is, ge­skuif is nie.

Cas­sey C­ham­bers, be­dryfs­di­rek­teur van die Suid-A­fri­kaan­se De­pres­sie-en-angs­groep, sê daar is ook ge­sin­ne in an­der pro­vin­sies wat nie weet waar hul men­se nou is nie.

Een ge­sin ry glo o­ral rond om te kyk of hul ge­sins­lid dalk by ’n in­rig­ting van ’n nie­re­ge­rings­or­ga­ni­sa­sie (NRO’s) op­ge­neem is.

Qe­da­ni Mahlan­gu, Gau­teng­se LUR vir ge­sond­heid, het vroe­ër ge­sê die de­par­te­ment kan E­si­di­me­ni se diens nie meer be­kos­tig nie. Vol­gens Li­fe E­si­di­me­ni is hul­le in die pro­ses om van die sta­bie­ler pa­si­ën­te huis toe te stuur. Pa­si­ën­te wat meer vas­te sorg no­dig het, sal by NRO’s of staats­hos­pi­ta­le ge­plaas word.

Tot dus­ver is 491 pa­si­ën­te ont­slaan. Die kon­trak is ver­on­der­stel om ein­de Ju­nie te ver­stryk.

Dr. Ni­lesh Pa­tel, uit­voe­ren­de hoof van Li­fe E­si­di­me­ni, sê die de­par­te­ment is ver­ant­woor­de­lik daar­voor om ’n ge­skik­te p­lek te vind vir el­ke pa­si­ënt wat ont­slaan word.

S­te­ve Ma­bo­na, woord­voer­der van die Gau­teng­se de­par­te­ment van ge­sond­heid, sê geen pa­si­ënt word son­der sy ge­sin se we­te ge­skuif nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.