SA, kan voor­kom word

Beeld - - Nuus -

Tot ’n der­de van men­se ou­er as 25 in SuidA­fri­ka se bloed­druk is te hoog – ’n toe­stand wat in die mees­te ge­val­le voor­kom­baar is.

Hoe­wel baie men­se nie simp­to­me het nie, kan dit hoof­pyn, kort­a­sem, lig­hoof­dig­heid, bors­py­ne, hart­klop­pings en neus­bloe­ding ver­oor­saak.

On­be­han­del­de hi­per­ten­sie kan tot ’n hart­aan­val, be­roer­te, nier­ver­sa­king en ska­de aan die oë lei. Vol­gens die Hart-en-Be­roer­te­s­tig-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.