Ko­v­sies ‘ver­heug’ oor Jan­sen uit­tree

Beeld - - Nuus - El­sje Wal­deck

Fo­to’s: FE­LIX D­LAN­GA­MAND­LA S­tu­den­te aan die U­ni­ver­si­teit van die Vry­staat (UV) het gis­ter op so­si­a­le me­dia ui­ting aan hul blyd­skap ge­gee na­dat prof. Jo­na­than Jan­sen, rek­tor en vi­se­kan­se­lier van die UV, aan­ge­kon­dig het dat sy ter­myn op 31 Au­gus­tus ver­stryk.

Vol­gens Lin­do­kuhle N­tu­li, stu­den­te­raads­voor­sit­ter, is dit “’n ge­wel­di­ge lek­ker dag”.

Hy het kort ná die aan­kon­di­ging op sy Fa­ce­book-blad ge­skryf dit is ge­da­ne sa­ke.

“It is now of­fi­ci­al, Prof Jo­na­than Jan­sen is step­ping do­wn as UFS Vi­ce-C­han­cel­lor and Rec­tor. Can we all meet to sing ‘So­lo­mon Mahlan­gu’. It’s do­ne!”

S­kaars ’n uur na­dat hy dit ge­skryf het, is die in­skry­wing al 60 keer ge­deel en so­wat 180 men­se het dit ge­li­ke.

N­tu­li sê s­tu­den­te hoop die nu­we rek­tor en vi­se­kan­se­lier sal pro­gres­sief wees en die s­tu­den­te se be­lan­ge op die hart dra.

Lui­dens ’n ver­kla­ring deur reg­ter Ian van der Mer­we, voor­sit­ter van die UV-raad, sal Jan­sen in Sep­tem­ber van­jaar ’n ge­noot­skap aan die Sen­trum vir Ge­vor­der­de S­tu­die en Ge­drags­we­ten­skap­pe aan die S­tan­for­dU­ni­ver­si­teit in die VSA aan­vaar.

Die ge­noot­skap is vroe­ër van­jaar aan hom toe­ge­ken.

“Prof. Jan­sen se ver­trek is ’n groot ver­lies vir die u­ni­ver­si­teit, maar die raad aan­vaar sy be­sluit om uit te tree en sy aka- de­mie­se loop­baan, as­ook an­der ge­leent­he­de, na te streef,” lui die ver­kla­ring.

Die UV-raad is dank­baar vir “die vi­sie en die in­spi­re­ren­de lei­er­skap” wat Jan­sen in sy ter­myn ver­skaf het.

“Hy het die u­ni­ver­si­teit deur moei­li­ke en kom­plek­se tye ge­lei – van ná die Reitz-voor­val tot en met die on­lang­se stu­den­te­pro­tes­op­tre­de.

“Hy het ook be­sten­dig­heid en re­spek vir die u­ni­ver­si­teit ge­bring – so­wel na­si­o­naal as in­ter­na­si­o­naal. “Die raad sal bin­ne­kort die pro­ses be­gin om deur mid­del van ’n na­si­o­na­le en in­ter­na­si­o­na­le soek­tog ’n op­vol­ger aan te stel.”

Jan­sen sê lui­dens ’n ver­kla­ring hy het des­tyds in 2009 by sy aan­stel­ling aan sy kol­le­gas ge­sê hy sal nie lan­ger as se­we jaar aan­bly nie. Hy sê hy het al­tyd ver­wag dat die oom­blik van sy uit­tre­de ge­meng­de ge­voe­lens sou mee­bring.

Hy noem hoog­te­pun­te in sy UV-loop­baan on­der meer “die sta­di­ge maar be­sten­di­ge trans­for­ma­sie van kos­hui­se”, die “meer in­klu­sie­we taal­be­leid” en “die ge­lei­de­li­ke maar be­slis­te ver­an­de­rin­ge aan die in­sti­tu­si­o­ne­le sim­bo­liek vir gro­ter in­slui­ting, wat met die u­ni­ver­si­teits­wa­pen be­gin het”.

F­lip Buys, voor­sit­ter van die So­li­da­ri­teit Be­we­ging, sê lui­dens ’n ver­kla­ring wie Jan­sen ook al op­volg, sal moet moei­te doen om ban­de met die A­fri­kaan­se ge­meen­skap te ver­sterk.

Jo­na­than Jan­sen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.