’n Pel­grims­tog deur die le­we

Beeld - - Kuns -

Ont­bloot is een van die wer­ke in E­ri­ca S­choe­man se uit­stal­ling Pil­gri­ma­ge within/wit­hout wat Vry­dag in die P­re­to­ri­a­se Kuns­ver­e­ni­ging o­pen. S­choe­man se kuns lê ’n in­tel­lek­tu­e­le diep­te en be­grip van die mens­li­ke toe­stand bloot son­der om vi­su­e­le tref­krag in te boet. Die uit­stal­ling duur tot 8 Ju­nie. Met dié uit­stal­ling word ou land­kaar­te van Sui­der­A­fri­ka ge­bruik as sim­bo­le van die le­we se pel­grims­tog­te. Hul­le word me­ta­fo­re van die rei­se na men­se se kop en wys hoe die mens­li­ke ver­stand ont­wik­kel met al sy diep ver­bor­ge wor­tels van ge­dag­tes, her­in­ne­rin­ge en dro­me. Pie­ter van Heerden o­pen die uit­stal­ling Vry­dag om 18:30. Die a­dres: Mackie­straat 173, Nieuw Muckle­neuk, P­re­to­ria. Ska­kel 012 346 3100 of stuur e­pos na art­sp­ta@mweb.co.za of be­soek www.art­sas­so­ci­a­ti­onp­ta.co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.