‘Re­ge­ring kan só R7 mil­jard be­spaar’ – DA

Beeld - - Sake - L­le­wel­lyn P­rin­ce

Kaap­stad. – Die re­ge­ring kan tot so­wat R7 mil­jard in die 2016-’17-boek­jaar be­spaar net deur plan­ne vir ’n splin­ter­nu­we pre­si­den­si­ë­le stra­ler te laat vaar, óf sy by­drae tot die B­ri­cs-ont­wik­ke­lings­bank te laat vaar.

Bo­ge­noem­de be­spa­rings is deel van die DA se voor­stel­le vir 399 wy­si­gings aan die be­gro­tings­wets­ont­werp wat tot R9,52 mil­jard kan be­spaar en dié geld be­skik­baar kan stel vir werk­skep­pings­ge­leent­he­de, mis­daad- en kor­rup­sie­be­stry­ding, fi­nan­si­ë­le steun vir s­tu­den­te, ver­lig­ting aan arm huis­hou­dings en droog­te­slag­of­fers.

Die DA sal van­dag die voor­stel­le for­meel in­dien op ’n ver­ga­de­ring van die staan­de ko­mi­tee oor die be­gro­ting in die par­le­ment, voor­dat LP’s Woens­dag en Don­der­dag fi­naal oor die be­gro­tings­wets­ont­werp sal stem.

Pra­vin Gord­han, mi­nis­ter van fi­nan­sies, het in Fe­bru­a­rie reeds sy be­gro­ting van so­wat R721 mil­jard vir die so­wat 40 staats­de­par­te­men­te ter ta­fel ge­lê.

Da­vid May­nier, DA-woord­voer­der oor fi­nan­sies, het gis­ter by die be­kend­stel­ling van die voor­stel­le in die par­le­ment ge­sê die wy­si­gings sal ge­fi­nan­sier word deur die her­pri­o­ri­ti­se­ring van die hui­di­ge be­gro­ting.

Die voor­stel­le se doel­wit­te is on­der meer om: ) R2,24 mil­jard meer te gee vir maat­skap­li­ke toe­lae om die arm­ste huis­hou­dings te help teen sty­gen­de kos­pry­se, as­ook R2,73 mil­jard vir ver­de­re droog­te­hulp. ) R117,89 mil­joen meer aan die O­pen­ba­re Be­sker­mer te gee om adv. T­hu­li Ma­don­se­la en haar kan­toor te help om kor­rup­sie be­ter te be­stry. ) R1,2 mil­jard meer te gee om 180 000 nu­we werk­ge­leent­he­de in die uit­ge­brei­de o­pen­ba­re- wer­ke­pro­gram te skep. ) R500 mil­joen meer vir die po­li­sie te gee om ’n ge­spe­si­a­li­seer­de een­heid teen ben­de­ge­weld en dwelm­ver­wan­te mis­da­de te skep, en ) R2,73 mil­jard meer te gee vir by­ko­men­de fi­nan­si­ë­le steun aan die 205 000 s­tu­den­te wat deur die na­si­o­na­le fi­nan­si­ë­le hulp­ske­ma vir s­tu­den­te (NSFAS) ge­fi­nan­sier word.

May­nier sê hy weet dat nie­mand nog voor­heen pro­beer het om die be­gro­tings­wets­ont­werp te wy­sig nie, ver­al met die ANC-meer­der­heid wat dit waar­skyn­lik sal af­skiet.

No­si­vi­we Ma­pi­sa-N­qa­ku­la, mi­nis­ter van ver­de­di­ging, het ver­le­de week reeds ge­sê dat ’n pre­si­den­si­ë­le stra­ler ge­koop sal word, maar dat die re­ge­ring nie on­ver­ant­woor­de­lik sal wees en een vir R4 mil­jard sal aan­skaf nie.

May­nier het gis­ter ge­sê die DA se ge­skat­te be­drag van R3,4 mil­jard vir ’n nu­we pre­si- den­si­ë­le stra­ler is ge­skoei op die waar­de van ’n nu­we stra­ler wat die re­ge­ring in 2012 vir Zu­ma wou aan­skaf.

Op die vraag of hy weet of daar in die de­par­te­ment van ver­de­di­ging se be­gro­tings­re­de be­groot word vir die nu­we stra­ler, het May­nier ge­sê sy er­va­ring in die port­feul­je­ko­mi­tee oor ver­de­di­ging het hom ge­leer dat be­gro­tings vir sul­ke aan­ko­pe ge­woon­lik in ’n spe­si­a­le ver­de­di­gings­re­ke­ning “weg­ge­steek” word.

Op die vraag of dit nie ver­re­gaan­de is om Suid-A­fri­ka se by­drae tot die B­ri­cs-ont­wik­ke­lings­bank te s­taak nie, het Alf Lees, die DA se ad­junk­woord­voer­der oor fi­nan­sies, ge­sê dat daar an­der bron­ne vir die fi­nan­sie­ring van die bank be­skik­baar is.

Vol­gens hom is daar ’n moont­lik­heid dat Suid-A­fri­ka, wat oor die vol­gen­de se­we jaar so­wat R4,5 mil­jard aan die bank sal gee, meer sal in­sit as wat die land sal uit­kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.