Nog be­vin­dings in die ver­slag

Beeld - - Sake -

) Die Oos­Kaap het die swak­ste for­me­le be­hui­sing­sta­tis­tie­ke in die land. ) Die Vry­staat het die laag­ste le­wens­ver­wag­ting, maar die bes­te sy­fers vir huis­hou­dings wat met e­lek­tri­si­teit kook. ) Gau­teng het die hoog­ste bru­to bin­ne­land­se pro­duk per ca­pi­ta, maar ook die hoog­ste ge­tal moor­de op po­li­sie­le­de. ) Die Wes­Kaap het vol­gens aan­dui­dings die laag­ste ge­tal MIV/vigs­be­smet­tings in die land. ) Die Noord­Kaap het die laag­ste ge­tal sterf­tes van ma’s. ) Die vol­le­di­ge ver­slag kan op Net­werk24.com on­der oë ge­kry word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.