Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

SMS’e kos R1,50

Beeld - - Middelblad -

Gee hul­le gas, mnr. Gord­han. Dis tyd dat Zu­ma en sy mee­lo­pers in die bek ge­ruk word. Wens net dat an­der bang­broe­ke wat weet wat die waar­heid is ook be­gin praat. – Mel Ai, die pre­si­den­si­ë­le tak­tiek tog! Dink SuidA­fri­ka­ners is dom. – Mar­tie Ju­li­us, ons be­taal al reeds wan­be­ta­lers se rekeninge. – Da­nie Weet Ma­le­ma reg­tig nie dat die ry­kes al ja­re lank die ar­mes se krag be­taal nie? Die ar­mes steel krag met on­wet­ti­ge aan­slui­tings. – Wil­lem, Pta Ja, Ma­le­ma! As dit van jou en jou re­to­riek af­ge­hang het, was Kaap­stad glad nie daar nie! –B Ma­le­ma, dalk moet jy en jou ryk vrien­de met die blink BMW’s ook be­gin be­taal. – HH Ma­le­ma moet ’n bie­tjie vir ons ver­tel wat hy al ge­bou het om hier­die land te be­vor­der. Hy wil net op­stook en af­breek. Ek won­der tot wat­ter ge­loof hy be­hoort? – Le­ser Ma­le­ma se ver­kie­sings­be­lof­tes grens aan haat­spraak. – Jo­han Ek wens die me­dia wil op­hou om Ma­le­ma dek­king te gee. – Ma­ri­a­na van P­re­to­ria Beeld, hou as­se­blief op om na Ma­le­ma te ver­wys as Ju­ju. Dit is sy troe­tel­naam en hy ge­niet dit en lag van lek­ker­kry. – Le­ser V Piet Crou­camp kan glo wat hy wil. Ek re­spek­teer dit. Wat hart­seer is, is dat hy my ge­loof nie re­spek­teer nie. – Ma­re­tha Dan­kie aan Lou­is Wil­se­nach vir sy brief oor Piet Crou­camp. Ek stem saam. Maar na­dat ek sy le­wens­ver­haal ge­lees het, het ek meer be­grip vir hom. – B. Gro­bler Ek het be­grip vir Piet Crou­camp se sie­ning. Die Chris­ten­sie­ning is te dik vir ’n daal­der en geen den­ken­de mens kan daar­aan glo nie. – Oom Jo­han As­of een brief en vier SMS’e nie ge­noeg is nie, pu­bli­seer Beeld so­waar ’n re­sen­sie van Piet Ban­da­na Crou­camp. – Gert Marais Skryf Piet Crou­camp sy ar­ti­kels met ’n woor­de­boek? Want ek moet een ge­bruik om dit te ver­staan. – Jo­han S­terk­te met die my­ners se kla­s­ak­sie. Die reg­ter in die Trans­net­saak vat nou al lan­ger as ’n maand om sy uit­spraak te le­wer en daag­liks sterf daar pen­si­oen­trek­kers. Daar is geen drin­gend­heid in om hier­die sa­ke te fi­na­li­seer nie tot na­deel van die ei­sers. – Bet­tie, P­re­to­ria Eu­ge­ne de Kock is maar steeds ’n ge­van­ge­ne van men­se se on­ver­ge­wens­ge­sind­heid. Ek is so bly my He­re het my al my da­de ver­ge­we. – He­leen V Ek hou van die SAUK­mu­siek­kwo­ta. Dalk kan ek nou meer boe­re­mu­siek hoor op RSG. – Jan, HBF RSG wurg ons met eg plaas­li­ke mu­siek. Luis­ter ’n bie­tjie na die swak, dom li­rie­ke. Dan­kie vir an­der sta­sies! – F­red, Tar­l­ton A­friForum gaan slaggate her­stel. Wil hul­le nie as­se­blief in Ve­ree­ni­ging be­gin nie? Jy kan e­ni­ge dorp be­soek en as jy te­rug­kom en jy moet uit­swenk vir slaggate, is jy se­ker jy is te­rug in Ve­ree­ni­ging! – Le­ser Kan die men­se in Mo­nu­ment­park as­se­blief hul hon­de aan ’n lei­band sit en hul­le nie laat rond­hard­loop nie. Hier is klein kin­ders en ou men­se. – Ja­c­ques Nel Men­se, wan­neer laas was jul­le in Bet­hal, M­pu­ma­lan­ga, se kerk­hof? Ek is ge­skok om te sien hoe ons dier­ba­res se laas­te rus­plek ver­sorg word. Dis skok­kend. – Fa­mi­lie­lid Geen gods­diens of ge­loof maak men­se vry nie. Dit on­der­druk die ont­wik­ke­ling van ons eie den­ke. – Da­niel Dis reg­tig ver­waand en on­sin­nig as men­se me­kaar oor die kop slaan met By­bel­ver­sies. Nie­mand be­reik e­nig­iets daar­deur nie. – Jo Mak­kie, ek aan­bid die­self­de God as jy. Die God wat ons on­ein­dig lief­het en geen on­der­skeid tref tus­sen men­se nie! – Ke­lieps Ek luis­ter nie meer Ja­ca­ran­da tot­dat hul­le Ri­an af­haal nie. Ek dink Ja­ca­ran­da moet skaam kry. Ek weet hul­le gaan my nie mis nie, maar ek hoef nie na hom te luis­ter nie. – Hen­nie Ou Ri­an, waar kom jy aan die snert dat God gays haat? – Chris du P­les­sis, Pta Ek stem saam met jou, Ri­an. – Ju­rie, Kemp­ton Park Chris­te­ne gooi klip­pe na gays. Die By­bel ver­kon­dig ver­draag­saam­heid. Waar­om God se gay skep­sels deur we­ten­skap­li­ke on­kun­de met se­lek­tie­we ver­sies krui­sig? – Da­nie Lan­klaas het ek iets so ge­niet soos He­len S­chöer se re­sen­sie van Kei­na Swart se boek Koms van die bi­bli­o­teek­bus. So ver­fris­send oor­spronk­lik. Knap ge­daan! – Ka­rin, Wit­ri­vier Drie van die Bes­tes en Or­kes in die At­ter­bu­ry­te­a­ter was skit­te­rend! Men­sig, maar hier­die man­ne kan mu­siek maak. Al ne­ge mu­si­kan­te is wê­reld­ge­hal­te! Dit was om­trent ’n be­le­we­nis! Dan­kie, jul­le! – An­sie V Die B­lits­bok­ke is net so treu­rig soos die 15­tal. Jy moet net so goed kan ver­de­dig as aan­val. lug­voe­tig­heid help niks as jy nie wil ver­de­dig nie. – S­te­phen Ag my koe­rant­jie, ek het jou so lief, moet as­se­blief tog nooit ooit ver­dwyn nie! – E­li­se. H

Piet Crou­camp

Ri­an van Heerden

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.