Hoop het ’n naam

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Hoop is nie ’n ab­strak­te iets nie. Dit is nie, soos wat die ou Hol­lands-A­fri­kaan­se woor­de dit uit­ge­druk het, ’n “mog het trof­fe”-af­fê­re nie. Hoop is de­fi­ni­tief nie ’n waag­skoot in die don­ker nie. Hoop het ’n naam: Chris­tus! Hy is hoop in le­wen­de ly­we. Al­les wie Hy is en al­les wat Hy doen, praat die taal van hoop.

Elk­een wat hier­die hoop in Hom ont­dek, er­vaar hoe die don­ker­tes in en rond­om hul­le lig kry. Moe­de­loos­heid gee dan pad. Soms ge­beur dit blits­vin­nig en an­der ke­re ’n bie­tjie sta­di­ger.

Maar feit is, Chris­tus en wan­hoop is nooit goeie vrien­de nie. Hy duld dit nie in men­se se le­wens nie. Hy ver­dryf ho­op­loos­heid op sy eie ma­nie­re met sy na­by­heid.

En Hy doen dit van­dag weer. Ook van­dag is Hy ons rus­plek, ons skuil­plek, ons hoop-op­gaar­plek. In sy na­by­heid vind ons al­tyd ’n stuk­kie vre­de. In Hom wen die reg­te soort hoop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.