Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Deur die Seun het ons die ver­los­sing ver­kry, die ver­ge­wing van ons son­des. Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie ge­sien kan word nie. Die Seun is die Eer­ste, ver­he­we bo die he­le skep­ping. Voor al­les was Hy al daar, en deur Hom bly al­les in stand. God het be­sluit om aan hul­le be­kend te maak hoe se­ën­ryk en heer­lik hier­die ge­hei­me­nis vir die na­sies is. Die in­houd daar­van is: Chris­tus is in jul­le, Hy is jul­le hoop op die heer­lik­heid. – Kol. 1:14, 15, 17, 27

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.