S­tor­mers ge­pant­ser vir Bul­le­stryd

Beeld - - Sport - – S­te­phen Nell

Kaap­stad. – Selfs al het hy in Maart laas ge­speel, lyk die kan­se goed dat die S­pring­bok­slot E­ben Et­ze­beth da­de­lik in die S­tor­mers se be­gin­span sal wees vir Sa­ter­dag­aand se Su­per­rug­by­wed­stryd teen die Bul­le op Lof­tus.

Die plan was aan­vank­lik dat Et­ze­beth in die af­ge­lo­pe na­week se wed­stryd teen die Sun­wol­ves in Sin­ga­poer sou te­rug­keer ná ’n kuit­be­se­ring.

Rob­bie F­leck, die S­tor­mers se brei­er, moes eg­ter vir eers nog an­der plan­ne be­raam en die skuif van Ryn­hardt El­stadt flank toe om JD S­chic­ker­ling as nr. 4­slot te kies het nie vrug­te ge­dra nie.

Die aan­vank­li­ke plan was om die S­tor­mers se an­der Bok­slot, Pie­ter­S­te­ph du Toit, ver­le­de week te laat rus. Daar­die plan is weens Et­ze­beth se be­se­ring laat vaar en met sy uit­ha­ler­spel het Du Toit die S­tor­mers waar­skyn­lik van ’n ne­der­laag ge­red.

Die los­kop­stut Oli Keb­ble en die vleu­el Le­o­lin Zas keer ook te­rug na die be­gin­span. Daar sal kwaai op Keb­ble staat­ge­maak word na­dat JC Jan­se van Rens­burg ’n knie­be­se­ring op­ge­doen het. Zas is te­rug van ’n skor­sing, be­hoort John­ny Kot­ze op die vleu­el te ver­vang.

) F­leck het ont­ken dat oor­ge­rust­heid ’n rol ge­speel het in die ge­lyk­op­stryd van 17­17 teen die Sun­wol­ves. “Ons het net nie goed ge­speel nie,” het hy ge­sê.

Fo­to: JACO MARAIS

E­ben Et­ze­beth

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.