Ser­ge­al het wel skeur op­ge­doen

Beeld - - Sport - – O­wen Kock

Die C­hee­tahs hou a­sem op oor die ge­sond­heid van die vleu­el Ser­ge­al Pe­ter­sen, na­dat be­ves­tig is dat hy ’n graad 1­skeur aan sy bo­been­spier op­ge­doen het.

Pe­ter­sen is Sa­ter­dag in Bloem­fon­tein op pad na sy drie in die C­hee­tahs se se­ge van 34­20 oor die Sout­hern Kings be­seer.

’n S­kan­de­ring het ge­toon daar is wel ’n skeur­tjie.

Vol­gens die af­rig­ter, Fran­co S­mith, is dit ’n ge­wel­di­ge te­rug­slag.

’n Lig­punt vir S­mith is dat die C­hee­tahs dié na­week ’n los­loot­jie het, en Pe­ter­sen dus ek­stra tyd het om te her­stel.

“Ons sal ná die na­week sien hoe hy op re­ha­bi­li­ta­sie re­a­geer het,” het S­mith ge­sê.

Pe­ter­sen het reeds se­we drieë in die Su­per­reeks ge­druk.

) Die ag­ter­spe­ler Rayno Ben­ja­min het ge­sê dit is nog nie dui­de­lik wan­neer hy sal te­rug­keer tot die veld nie.

Ben­ja­min het se­dert Ja­nu­a­rie las van ’n kuit­be­se­ring, na­dat hy op B­lits­bok­diens in Wellington, Nieu­See­land seer­ge­kry het.

Ser­ge­al Pe­ter­sen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.