On­der­soek aan­ge­vra oor fi­as­ko by U­ni­ted

Beeld - - Sport -

Man­ches­ter. – ’n Drin­gen­de on­der­soek na Son­dag se fi­as­ko by Old Traf­ford, wat Man­ches­ter U­ni­ted so­wat £3 mil­joen uit die sak sal jaag, is deur Man­ches­ter se bur­ge­mees­ter aan­ge­vra.

Die Red De­vils se laas­te wed­stryd van die sei­soen teen Bour­ne­mouth is af­ge­las na­dat ’n ver­dag­te pak­kie ge­vind is.

Dit is la­ter ont­hul dat die “pak­kie” deel was van ’n vei­lig­heids­oe­fe­ning wat ver­le­de week by dié sok­ker­veld ge­hou is. Dit is glo deur ’n pri­va­te vei­lig­heids­fir­ma ag­ter­ge­laat.

To­ny Lloyd, Man­ches­ter se bur­ge­mees­ter, het ge­sê die he­le voor­val is on­aan­vaar­baar.

Hy het ge­vra dat ’n on­der­soek ge­las word om uit te vind wat ge­beur het, wie ge­fou­teer het en wie aan­spreek­lik ge­hou moet word.

Bom-des­kun­di­ges is in­ge­roep en die sta­di­on is ont­ruim voor­dat die wed­stryd af­ge­las is.

Die pak­kie is la­ter in ’n be­heer­de ont­plof­fing ver­nie­tig.

Die wed­stryd word nou van­aand om 21:00 (SA tyd) ge­speel.

Vol­gens Lloyd is dui­sen­de toe­skou­ers wat van reg­oor B­rit­tan­je na Old Traf­ford ge­reis het, ver­ont­rief. Boon­op is die po­li­sie en weer­mag se tyd ge­mors en men­se se le­wens in ge­vaar ge­stel. ) In­tus­sen het die 18-ja­ri­ge doel­skie­ter Mar­cus Rashford, een van U­ni­ted se jon­ge­lin­ge, En­ge­land se voor­lo­pi­ge groep van 26 vir aan­staan­de maand se Eu­ro 2016-toer­nooi ge­haal.

Rashford en die U­ni­ted-ve­te­raan Way­ne Roon­ey is saam met Har­ry Ka­ne (S­purs), Da­niel S­tur­rid­ge (Li­ver­pool) en Ja­mie Var­dy (Lei­ces­ter) die doel­skie­ters in die groep.

Die En­gel­se brei­er, Roy Hodg­son, sal die groep la­ter tot 23 sny.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.